West Acres Akkommodasie by Senekal Safaris | LekkeSlaap
+15
+15

Senekal Safaris

  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cussonsstraat 7, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga

Beskrywing

Senekal Safaris is in Mbombela geleë en bied gehalteverblyf vir paartjies, gesinne, sakereisigers of as 'n oornagplek op pad na die Krugerwildtuin. Die eenheid is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op dieselfde perseel as die woonhuis, maar het 'n private, aparte ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n slaapbank en 'n driekwartbed in die sitkamer wat geskik is vir ekstra gaste.

Die kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en Netflix.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig op dié veilige perseel.

Die Krugerwildtuin is sowat 50 km daarvandaan en die Lebombo-grenspos na Mosambiek is sowat 110 km daarvandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Senekal Safaris sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Senekal Safaris
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cussonsstraat 7, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Senekal Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cussonsstraat 7, West Acres, Mbombela, 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhMjdiYTlkLTVkOGYtNDc4My1iZTVhLWViNGFlMzkwOGQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 4.91 7 Cussons Street West Acres 1211 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -25.47875 30.94019
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za