Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Senekal Selfsorgverblyf

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerbokstraat 3, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Senekal Self-Catering bied selfsorgverblyf in Senekal waar jy hartlike gasvryheid en uitnemende diens sal ervaar. Hierdie instansie is troeteldiervriendelik.

Die chalets is gerieflik, ruim, oopplan en in 'n lieflike tuin. Dis ook apart en bied privaatheid. Elke chalet het 'n veilige parkeerplek op die perseel agter elektriese heinings met geslotekringtelevisie. Elke chalet het ook 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed, kombuisie wat volledig toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien en 'n strykyster en haardroër is op versoek beskikbaar.

Elke kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, braaipan, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Elke chalet het privaat braaigeriewe en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 117 resensies vir Senekal Selfsorgverblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suenette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Jaar gelys 10

Ligging

  • Boerbokstraat 3, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Senekal Selfsorgverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boerbokstraat 3, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2238194b663b78b67247973eb7821e08b1ee31b6ebc51ae3b420b651456adb10a7b71a0b18971da0e115a2dd02eb37f43fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 3 Boerbok Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -28.321386801882 27.615373554562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem