LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sengathi | LekkeSlaap
+18

Sengathi

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-weg 776, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Sengathi bied selfsorgwoonstelle en is in Shelly Beach. Die gastehuis is 70 m van die strand af en is die ideale basis om die area te verken.

Sengathi het 3 woonstelle op die grondverdieping en is elk geskik vir 8 gaste. Elke eenheid beskik oor ’n privaat ingang, 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n goed toegeruste kombuis met die nodig toerusting om etes voor te berei en ’n leefarea.

Daar is ’n waaier in elke slaapkamer, asook ’n kluis, aparte braaigeriewe, ’n alarm en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ’n bestuurder wat woon op die perseel.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Sengathi
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Shepstone-weg 776, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sengathi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-weg 776, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6092d713fad7d263502536107f788af7ccfe4628b27b162dc70132f4fff4c05b418408d0e4afce47126f21297e24fc4a86c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895  per nag(plek vir 8) 20 5 1 5 776 Shepstone Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.795858012652 30.417498797177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!