LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sengathi | LekkeSlaap
+18

Sengathi

Sengathi 1
Vanaf R850
R850 R723
per eenheid
Beskrywing

Hierdie woonstel het ’n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed, sowel as ’n waaier. Die slaapkamers deel die badkamer wat ’n stort, wasbak en toilet het. Die oopplan-kombuis het ’n yskas, mikrogolfoond, ketel, stoof en toonbank. Die aangrensende leefarea het banke om op te ontspan en lei na buite waar daar ’n braai-area is. Gaste moet asb. onthou om hulle eie bad- en swemhanddoeke saam te bring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg, maaltye word nie voorsien nie.

Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare breekskade-, geraas- en rookdeposito van R750 per woonstel word gehef. - Daar is 'n minimum-verblyftyd van 5 nagte in Desember en Januarie. - Rook is verbode in die eenhede. - Onthou om jou eie bad- en strandhanddoeke saam te bring. - Daaglikse, weeklikse uitgekontrakteerde skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sengathi 2

Sengathi 3

  • Sitkamer

per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-weg 776, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6092d713fad7d263502536107f788af7ccfe4628b27b162dc70132f4fff4c05b418408d0e4afce47126f21297e24fc4a86c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R723  per nag(plek vir 8) 20 5 1 5 776 Shepstone Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.795858012652 30.417498797177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!