LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sengathi | LekkeSlaap
+18

Sengathi

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Sengathi
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lwande M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwande M

Awesome seaside experience in a quiet neighbourhood, but close to amenities.

The host was friendly and the establishment has everything one needs for self-catering accommodation. The beach is a few metres away and the establishment is very secure, great value for money.

Sengathi's terugvoer

Hi Lwande,

Thank you for rating your stay with us.

Hope to see you again

Sengathi
Tarren G - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarren G
Gesin met klein kinders

Absolutely relaxing !

Beautiful place, would absolutely love to return. Lovely and spacious accommodation in a great location at an amazingly affordable price.

Tarren G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarren G
Saam met vriende

Absolutely relaxing!

Beautiful place for the price, would definitely go back again.

Estelle D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker. Dit is naby aan die strand en baie gerieflik

Dit was 'n lekker wegbreek en baie gerieflik vir ons groep. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer kom.

Sandy S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy S
Gesin met klein kinders

Lovely destination, secure and safe.

Situated in Shelly Beach, within a few minutes to the beach. Shops, malls easily accessible. Playgrounds for the little ones, user friendly. They had lots of fun. Missed having a pool and Wi-Fi. The television did not work throughout the weekend, we did bring this to the attention of the manager. Overall was a beautiful weekend.

Sengathi's terugvoer

Hi Sandy,
Thank you for your feedback.
So sorry about the TV. The remote had packed up

Sengathi
John M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Gesin met tieners

Excellent

Well serviced, clean and just next to the sea.

Siphokazi C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Siphokazi C
Gesin met klein kinders

Okay.

Very nice accommodation and spacious, the only 2 things that I didn't like was the comfort of the bed and the manual gate system.

Melanie H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Baie netjies maar die beddegoed kort 'n opknap. Die duvets se oortreksels is erg oud en uitgewas. Geen bo laken en kort 'n tweede kussing per persoon. Baie dun kussing, moontlik ook omdat baie oud is. Geen Dstv. Kan maklik oor hek klim. Dis 'n ou tipe gewone hek en diewe sal by motors kan inbreek.

Petrus S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Gesin met tieners

Het baie lekker gebly!

Dit is naby aan die see en winkels. Die opsigter was baie bedagsaam. Ek sal graag weer wil bly by Sengahti aangesien dit naby alles is en ook baie gerieflik is.

Andre K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie lekker area, strand nie te besig gewees nie. Ons was bekommerd oor vorige besoekers se kommentaar dat klein kinders 'n probleem is. Dit was glad nie die geval nie, daar is baie plek vir hulle om te speel en dis ook veilig.

Rickus B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rickus B
Gesin met klein kinders

'n Rustige en ontspanne atmosfeer!

Goed geleë, naby strand.

Jan J - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J
Gesin met klein kinders

Was regtig in my skik gewees oor hoe ons ontvang is daar.

Ons het baie lekker gebly, geen probleme ondervind nie, en dit was veilig gewees! Het dit vreeslik geniet!

Sanet O - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sanet O
Gesin met klein kinders

Nie vir 'n gesin met jong kinders nie.

Eerstens is dit nie 'n plek vir kinders nie, aangesien daar geld van jou deposito afgetrek word oor geraas. So ons het net in die aand daar geslaap om seker te maak my kind pla nie ander nie. Dan dink ek ook hulle kan ten minste handdoeke voorsien! Ek sal die plek aanbeveel vir mense sonder kinders.

Zanele X - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele X
Saam met vriende

As per location shown on the map - it is too close to main rd but close to beaches.

I wish they could just add a swimming pool and towels in the rooms. Otherwise, a great stay.

David D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, clean, orderly, everything you would expect.

Sengathi is a lovely place to stay in Shelley Beach. It is close to everything you need. It is clean, well equipped, and quiet. We enjoyed our stay and will recommend it to anyone.

Jo-adri R - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-adri R
Gesin met klein kinders

We will definately visit again!

We will definately visit again. I don't like too much holiday goer noises around me, and since this is such a homely atmosphere, I enjoyed every moment. The staff are very friendly and helpful. Excellence is the key word here. Thanks!!!

Jacqueline P - Jul 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunnning

Gorgeous location.

Robin F - Jun 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin F
Enkelreisiger

The only minor complaint would be the comfort of the Lounge/diner furniture.

I stayed for 5 days and all was clean and secure, I was booked for 4 days and the extra day was handled seamlessly by Len.

was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 8)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 8)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepstone-weg 776, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6092d713fad7d263502536107f788af7ccfe4628b27b162dc70132f4fff4c05b418408d0e4afce47126f21297e24fc4a86c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R723  per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 776 Shepstone Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.795858012652 30.417498797177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!