Tugela Mouth Akkommodasie by Sensayuma Luxury Backpackers | LekkeSlaap
+27
+27

Sensayuma Luxury Backpackers

2 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R360 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobotes-weg 55, Tugela-riviermond, 4490, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sensayuma Luxury Backpackers is by die mond van die magtige Tugela-rivier geleë. Dit sit hoog op 'n luisterryke duinwoud, bo die rivier met pragtige uitsigte oor die baai, see, rivier en golwende, dynserige heuwels. Word wakker saam met die son en gaan af na die tuin, wandel al langs die woudpaadjie en jy is by die strand.

Wandel langs die ongerepte, beskermde strande wat vir kilometers aanhou. Staar na die see en jy mag dalk net dolfyne en walvisse raaksien. Gaste kan gaan kajak op die rivier of in die see, gaan visvang, branderplankry, voetslaan deur die digte bosland of uitkyk vir die skaars witaasvoël en ontwykende knysnaloerie.

Gaan na Sensa Tiki Beach Bar en bestel 'n skemerkelkie en vind 'n plekkie om te ontspan by een van die 2 swembaddens. Ons het 'n Jacuzzi en verskeie dekke en plekkies om te ontspan. Rus in een van die vele hangmatte in die tuin of lees 'n boek van die biblioteek. Soos dit skemer raak, raak Sensayuma lewendig. Die vriendelike span hou daarvan om te onthaal en speel lekker musiek, dans of maak 'n groot vuur op die strand. Kyk sterre totdat jy gereed is vir jou gemaklike en suite-dubbelslaapkamer, tent of tepee.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Sensayuma Luxury Backpackers
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Lobotes-weg 55, Tugela-riviermond, 4490, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sensayuma Luxury Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 139 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobotes-weg 55, Tugela-riviermond, 4490, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5ZmYzOTE0LWRmZjktNDYyNi1iNGU3LWEzNjVlYjI0OWI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 55 Lobotes Road Tugela River Mouth 4490 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.2218039 31.5014543
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za