Salt Rock Akkommodasie by Sentosa Beach Guest House | LekkeSlaap
+55
+55

Sentosa Beach Guest House

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-weg 14, Salt Rock, 2091, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sentosa Beach Guest House bied selfsorgverblyf in Salt Rock aan die Dolfynkus, aangrensend aan Ballito en net 300 m vanaf die strand. Die gastehuis is naby winkelsentrums, 'n drankwinkel en verskeie restaurante. Sentosa Beach Guest House is heerlike en ruim tussen tropiese tuine met 'n swembad.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle, 1 op die middelste verdieping en die ander een op die boonste verdieping en 'n kothuis op die grondverdieping. Elke eenheid het goed toegeruste kombuisgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.

Sentosa Beach Guest House is troeteldiervriendelik, indien hulle goed gemanierd is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Sentosa Beach Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Garden-weg 14, Salt Rock, 2091, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sentosa Beach Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-weg 14, Salt Rock, 2091, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJP8X0tOMUUyEwY5w618zHf06bGBcevHMwXdzHDjQq5M3Y2fVCR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 14 Garden Road Salt Rock 2091 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.50399 31.23311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za