Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenahof 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serenahof 3, De Beers-weg 70, Strand, 7410, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Serenahof 3 is in 'n klein woonstelgebou in die Strand.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 en 'n halwe badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n tuintjie met 'n piekniektafel en braaigeriewe.

Serenahof 3 is net 80 meter van swemstrand af en 750 m vanaf Waterworld, die minigholfbaan en die strand waar gaste kan swem en visvang. Die Strand bied verskeie restaurante en is net 4 km van Somerset Mall af. Verskeie wynlandgoedere en -plase is ook in die omtrek te vinde.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenahof 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Serenahof 3, De Beers-weg 70, Strand, 7410, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serenahof 3, De Beers-weg 70, Strand, 7410, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73f836cae364f55da5f196d87eae2ba05f7c08998ac9cae4bd14393cd73a0445327c3ae757756c35c4831cf85390ac05395e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 3 Serenahof 70 De Beers Road 7410 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.108074487015 18.821153802828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem