Paarl Akkommodasie by Serena's Boutique Self Catering | LekkeSlaap
+12

Serena's Boutique Self Catering

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Serena's Boutique Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dirk S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S
Gesin met klein kinders

Baie ekstras.

Ons het baie lekker gebly. Serena het ons baie vriendelik verwelkom en die plek vooraf ingerig om aan ons behoeftes te voldoen. Baie ekstras soos 'n bottel sap, lekker OBS vir die koue, koffie, beskuit en nog baie is ook vir ons uitgesit. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Dina - Marie P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Lemoensap, sjerrie, sjokolade, milo, koffie, tee. Soveel moeite om gaste te laat tuis voel.

Baie lekker gebly. Gastehuis wat werklik omgee vir gaste. Die ekstras maak die plekkie baie spesiaal.

Marinda V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Kompak, en baie oulik!

Eienaar het baie mooi seker gemaak sy kommunikeer met ons, en ons het baie lekker oorgebly.

Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 7 , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZTAxNjQxLTE5MzktNGIyNy04ZjQ5LTRjYWQ3ZDUzOThlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 7 Boom Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.717481778141 18.961568176747
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za