Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 075 R914 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag. Dit het luukse afwerkings, is goed toegerus en word skoongemaak. Dit is in 'n veilige omgewing geleë.

Dié ruim woonstel het 2 verdiepings, slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n superkoninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, aparte stort, toilet en wasbak.

Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n groot 55" platskerm-TV met volledige DStv-kanale, DStv Now en Showmax. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Gratis, vinnige WiFi word ook voorsien.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe en het 'n yskas, konveksie-oond, mikrogolf, broodrooster, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Daar is ook lugversorging in die eenheid.

'n Klein privaat tuin is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is 'n aparte ingang met 'n afstandbeheer vir ekstra privaatheid en beweeglikheid en daar is veilige parkeerplek vir tot 3 voertuie en 1 waentjie.

Die woonstel word op vooraf gereëlde weeksdae gediens.

Slaapplek

’n Bespreking by Serendipity Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 27 resensies vir Serendipity Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
  • Gaste dink Serendipity Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 075
R1 075 R914
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb711b36b400e55389c4af12c34e9e00e73f8f526129d4a9392e883be4945af79982c40a390dce0d101e249fbc0e514b4603f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R914 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Harrier Crescent Douglasdale, Fourways 2121 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.034442604872 27.99583363268