Serendipity Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serendipity is 'n luukse gastehuis aan die oewer van die Touwsrivier. Die gastehuis staan in die immergroen Outeniekwawoud, op die grens van die Wildernis Nasionale Park in die hartjie van die Tuinroete.

Dit is die perfekte akkommodasie in Wildernis vir besoekers wat die Tuinroete se ongerepte strande, berge, woude, mere en klowe wil verken en 'n absolute droombestemming wat jou liggaam en siel sal verkwik.

Serendipity het 4 puik kamers met en suite-badkamers. Gaste kan kies tussen enkelbeddens en koninggrootte-beddens. Al die beddens is oorgetrek met sagte perkallinne en elke kamer is toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting, dakwaaiers en 'n persoonlike kluis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serendipity Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false