Johannesburg Akkommodasie by Serendipity on Green | LekkeSlaap
+31
+31

Serendipity on Green

B&B
  • Vanaf R820 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 1 , Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serendipity on Green bied gerieflike B&B-verblyf in 'n boetiekgastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in Dunnottar, Nigel geleë is. Dis 45,3 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en die verblyf bied 'n lieflike tuin. Die dekor is geïnspireer deur die eienaar se eie reise en belangstellings. Die gastehuis is in die rustige, goed versorgde tuin geleë.

Dié gastehuis bied verskeie areas waar gaste kan ontspan, asook 'n kuierarea met 'n kroeg, swembadjie, groot stoep met 'n uitsig oor die koivisdam en kweekhuis, en 'n gesonke vuurput waar 20 gaste kan sit.

Verblyf word gebied in 2 en suite-gastekamers met storte. Elke kamer het WiFi, 'n kluis, waaier, elektriese kombers, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Daar is ook 'n kuriowinkel by ontvangs wat tuisgemaakte seep, bad- en stortprodukte, kerse en ander huishoudelike items verkoop. Daar is ook tuisgebakte koekies, beskuit en ander eetgoed wat deur Tina’s Kitchen se spysenier voorberei word. Gaste kan ook bestellings plaas vir enige van die opsies wat aangebied word.

Die restaurant bied middag- en aandete, wat vooraf bespreek moet word. Gaste kan ook met die bestuurspan gesels oor items wat nie op die spyskaart verskyn nie. Die meeste produkte wat in die kos gebruik word, word in die kweekhuis geproduseer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Ligging

  • Greenstraat 1 , Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Johannesburg Gauteng
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenstraat 1 , Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3aa08db6458b04ad260c7f09860a08c630df45c2cc1c299e0fe89bd9983657a9b027137af738a68469ed8bfaa0bbd2dcccd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 1 Green Street Dunnottar 1496 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.343145880987 28.422690373016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za