Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Self-catering Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 85 resensies vir Serendipity Self-catering Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kenneth G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short.

Very quiet location and lovely views. Accommodation was very clean but very cramped. Very bumpy road to get there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier. Gaan definitief weer. So mooi uitsig.

Ons het baie lekker gebly in 'n stunning omgewing. Lizzie is 'n sout-van-die-aarde mens en so behulpsaam. Perfekte gasvrou en baie vriendelik. Ons is bederf met selfs 'n sjokolade op die bed en 'n warm welkom boodskap op die swartbordjie in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kamer en omgewing.

Gemaklike kamer, genoeg ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izel J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ontspanning in natuur ryke omgewing!

Lieflike bly plek met hulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loekie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Loekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lizzie is very friendly.

Netjiese blyplek, net baie skuins terrein vir ouer persone. Moeilik om bagasie te hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D

Beautiful, comfortable, we're very accommodated, safe, great.

Was very good, happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K
Gesin met klein kinders

Charming accommodation in a serene location. It was Hogsback at its best.

We absolutely loved Serendipity. I've done a few trips to Hogsback over the years, but the combination of this location and the great service from the host was second to none. The whole family loved it. It has everything you need and includes a lovely forested walk to a rock pool on the property itself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut onvergeetlik!

Lizzie is 'n wonderlike gasvrou. Even Star is 'n lieflike cottage met 'n fantastiese uitsig. Ons het elke oomblik daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Mooiste sonsondergang oor prentjie mooi woud.

Pragtige natuurskoon en uitsig oor woud met voëls. Rustige omgewing. Lekker ingerig - die kombuis het alles gehad wat ons nodig het. Beddens is gemaklik. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal dit graag weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Gesin met klein kinders

Was baie lekker rustig heerlike staproetes.

Baie lekker mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie mooi gelee. Hulle behoort jou net te waarsku dat jy 'n 4x4 nodig het om daar te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serendipity Self-catering Cottages se terugvoer

Hi Charl
Trust all is well on your side.

Thank you for the review. Yes, I do always ask my guests from which side they are travelling from, as I did with you on the 21st Dec, and I always state that when travelling on the R345 gravel road from the Queenstown / Cathcart route, it is more suitable for a 4x4. That's why I always advise my guests if you don't have a 4x4 to rather take the longer route to Fort Beaufort and Alice on the tar road. Stay well.
Kind regards
Lizzie

Serendipity Self-catering Cottages
Sharon C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese cottage met lieflike geriewe en die mooiste tuin en gasvrye eienaars.

Ja beslis, dit was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly peaceful and restful. Will definitely be back.

Stay was beautiful. Cottage just needs a fan, please.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing. Skoon, netjiese cabin.

Absoluut fantasties. Lizzie het ons 'n hartlike ontvangs gegee. Faith cottage het alles wat jy benodig. 'n Juweel van 'n plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Peaceful and tranquil. Beautiful setting with a kindly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons gasvrou was 'n absolute ster gewees. ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serendipity Self-catering Cottages se terugvoer

Hi Paul

Thanks, you for the great compliment.
Hope to see you in the near future.

Blessings in abundance.

Kind regards
Lizzie

Serendipity Self-catering Cottages
Ivan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and cosy.

The quiet and private base for exploring Hogsback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Branden N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Branden N
Gesin met tieners

Our stay was comfortable.

Everything we needed was there. Beds slept comfortably, electric blankets were awesome. Views incredible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier en die ontvangs en gasvryheid van Liz was uitstekend. Parkering en die toegangspaadjie is baie knap met die omdraai van 'n groter voertuig wat problematies kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Baie groot dankie aan Lizzy, sy het uit haar pad gegaan om my te help met 'n verrassing wat ek wou gereël het voor inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P
Saam met vriende

Quiet and peaceful.

Just what we needed for our road trip. Comfortable, cosy and restful. Pleased to have ventured up the mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yandiswa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yandiswa S

My sister and I thoroughly enjoyed our stay, such that she's going back with her friends next time.

Very beautiful home away from home. I loved the peace, tranquility, and calm spirit there, it's therapeutic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

Convenient, comfortable and cosy.

We stayed in Evenstar Cottage, which has a double bed upstairs and a bunk bed downstairs. There is a bathroom both upstairs and downstairs, which was super convenient. There are several balconies and windows with stunning views. The cottage has all the home comforts you could possibly want, including a very good fireplace, loads of wood, a Weber, and electric blankets, which were very welcome as the weather was freezing. Our hosts had thought of absolutely everything and we loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation in beautiful surroundings. Fully equipped, cosy and private.

Everything was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and lovely.

I will recommend this place on a bit far out of town area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garrick B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garrick B
Gesin met klein kinders

Amazing.

Great stay, really enjoyed the time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garrick B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garrick B
Gesin met klein kinders

Fantastic stay.

Really wonderful time spent there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Jacques G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was great and Liz and Charl were very friendly hosts. We really enjoyed the time there. It gives you time to interact with your loved one and the nature away from the city life.

Liz and Charl greeted us upon arrival and during our stay interacted with us to check if we needed anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V
Saam met vriende

Beautiful accomodation and surroundings!

Serendipity cottges has become my new favourite accomodation in Hogsback. Exceptional value for money, beautiful views, cosy (but incredibly well equipped) cottage and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie F
Saam met vriende

Beautiful views comfy stay. Two sisters.

Friendly check in and stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lex K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig in die regte natuurskoon.

Baie hartlike en vriendelike ontvangs. Inwoners is baie behulpsaam en gaan uit hul pad om te help. Binnenshuise kaggelvuur is ideaal om koue weer af te weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n heerlike ondervinding.

Dit het gevoel asof ons in 'n ander wêreld was. Ons Hemelse Vader se skildery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful chance to relax, explore and enjoy the beauty of nature.

On the quiet side of Hogsback. With balcony views to die for. Everything you need except maybe a gas kettle or small saucepan in which to boil water during load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggie C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen WiFi en TV soos geadverteer. Geen veiligheidshek as jy deur wil oop los nie.

Loadshedding was 'n probleem. 4 ure af op 'n slag. Dan geen warm water om te stort in huisie. Daar was niemand om ons te verwelkom. Self huis gesoek. Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serendipity Self-catering Cottages se terugvoer

Hi Maggie!

Heel eerste dankie vir jou terugvoer. Dit word opreg waardeer. Tog is ons baie jammer om te hoor van jou teleurstelling. Ek wil net 'n paar sake uitsorteer.

Ongelukkig is daar nie veel wat ons aan die Loadshedding kan doen nie. Ons het 'n generator maar dit kos 'n klomp geld om hom aan die gang te hou. Ons sit hom wel sekere tye aan as mense wil stort ens. Ongelukkig kan ons hom nie vir elke gas volgens hulle behoefte aansit nie. Verder is dit ook 'n realiteit dat die pompe wat die water na die eenheid pomp met elektrisiteit werk. Noodwendig sal daar dan nie tydens loadshedding water wees om te kan stort nie. Ons plaas altyd 5l waterbottels uit in die kothuise vir drink doeleindes.

Wat die ontvangs betref, ontvang ons altyd die gaste persoonlik. Ons vra hulle om ons te kontak as hulle by die hek is en dan ontvang ons hulle persoonlik en oriënteer hulle ten opsigte van die kothuis. As gevolg van die loadshedding gebeur dit ook dat die Netwerk opvangste baie swak is.

Ons het wel ook Wi-Fi op die eiendom maar die seine is ook baie swak tydens loadshedding. Wat veiligheid betref was dit nog nooit 'n probleem vir die drie jaar wat ons hier is nie. As sulks is veiligheidshekke nie nodig nie.
In Faith Cottage is daar wel 'n TV en video speler. Ek het julle ook uitgenooi om die krieket by my te kom kyk omdat julle nie daar WiFi opvangs gehad het nie.

Ons is baie jammer vir die ongerief wat julle beleef het. Soos jy uit al die vorige terugvoer kan sien was dit nog nooit 'n probleem nie. As sodanig wil ons jou 'n 20% korting aanbied op jou volgende besoek aan Serendipity.

Baie seën en sterkte - leef tevrede!

Charl en Lizzie

Serendipity Self-catering Cottages
Nicolette W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, value for money accommodation.

Incredible location, friendly welcome, clean place with everything one needs. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay. Lizzie is a lovely host who made us feel welcomed. Cute cottage with amazing view of the forest from the deck. Good location, great hosts and good facilities.

Lovely cottage with access to property and views of the forest from the deck, beautiful spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy S
Gesin met klein kinders

Beautiful, serene, quaint and artistic home away from home.

The views are spectacular. We stayed in one of the cottages/house with bedrooms and a large deck upstairs, so the kids and I spent most of our evenings outside taking in the forest and mountain views. Then we huddled in front of the fireplace in one of the bedrooms every night. Pity we didn't get around to taking a forest walk on the premises due to rainy weather. Looking forward to our next stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie S
Gesin met tieners

We had a wonderful stay.

The view is spectacular. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice view.

The hosts are friendly and caring. The accommodation is clean, comfortable and fully equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met vriende

Baie lekker, vriendelike en behulpsame mense.

Net iets kleins, die tweede plaatstofie skok jou as jy kaalvoet aan dit vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serendipity Self-catering Cottages se terugvoer

Hi Anita, trust all is well with you and family. Wonderful to hear you enjoyed your stay with us at Serendipity. Thank you for the feedback with regards to the little stove. I will definitely ask my foreman to have a look. Kind regards, Lizzie

Serendipity Self-catering Cottages
Marita V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Lieflike plek, fantastiese mense.

Die eenheid is pragtig met die beste uitsig ooit. Baie warm verwelkoming van die "custodians" en lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje V
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs beslis 'n huis weg van die huis.

Die hele eenheid was baie goed toegerus en daar was geen te kort aan enige iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay and owners are very accommodating and friendly.

Enjoyed the "out of the way" feel to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect mountain retreat.

Wonderful hosts and great hospitality. Views to die for and a superb and secluded mountain retreat. Will certainly return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philippa H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa H

Peaceful, beautiful, restorative.

Such a warm welcome from Lizzie and Charl. Made to feel 100% at home. We loved this spot from the stunning view, the surrounding nature, the comfy beds to the cozy fire in our fireplace as the night chill descended. Everything we needed was at hand. Many thanks for a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebelie M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig vanuit die houthuis is regtig asemrowend, die huis is baie netjies en skoon.

Rustige verblyf vir die persoon wat die natuurbelewing soek. Uitsig uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gidieon D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gidieon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die natuur vertel jou alles van God se wonderlike skepping.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Share T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Share T
Enkelreisiger

It was peaceful and tranquil and good for the soul.

The hospitality and accommodation was superb. The view was head and shoulders above the rest as were the hosts. The self-catering cottage was fully kitted with everything you could need or want, with very thoughtful touches, like wood for the fire place and a box of cookies to enjoy snuggled up in front of it, upstairs and downstairs heaters, extra blankets and a homely touch. The only thing you need to bring are clothes and a smile. Honestly, it was more like being in your own home rather than an accommodation. With 3 balconies and all glass doors it was like being outside in the forest even when you were enjoying a stay in. I almost asked to move in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika A
Gesin met tieners

Idyllic and awesome.

Definitely will return for more exploring and hiking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met tieners

Ons gesin het vir 2 nagte in Evenstar Cottage by Serendipity oorgebly.

Dit was ons eerste besoek aan Hogsback. Dis 'n baie rustige dorp met interessante versteekte plekkies, bv. labirint, wandelpaaie, sjokolade- winkel en CBD-produkte. Almal in die dorp was vriendelik. Ons was baie spyt dat die pottebakker-ateljee nie oop was nie. Lizzie en Charl was uitstekende gasvrou en gasheer. Die kombuis was goed toegerus en baie skoon. Die gasstoof en kaggel was veral welkom tydens beurtkrag. Dit kan koud word in die huisie, maar die elektriese komberse op al die beddens help teen die koue. Ons wil vir seker weer gaan kuier in Hogsback, want 2 aande is te min.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Gesin met tieners

Baie lekker tydjie gehad.

Ongelukkig weer uitgemis op sneeu maar verder was als baie lekker. Die staproetes en watervalle maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay, zero issues.

Great view, friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy D
Gesin met tieners

Stunning setting. A different aspect of Hogsback. The cottage has everything you need.

We thoroughly enjoyed our stay at Serendipity. It offered more than we expected. Words can't really describe the beauty. We've been to Hogsback many times before but we found this much more tranquil and quiet. The bird song is lovely. Only "complaint"electric blanket didn't work. Parents with small children should note the size between the bars on the balcony is quite large. Everything in the cottage is comfortable and tasteful. Complimentary tea, coffee and chocolate on arrival was a special touch. We would love to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabitha P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabitha P
Gesin met tieners

Excellent.

Felt like we didn’t leave our home in PE as the facility provided everything and extra. Kitchens, dining rooms, book shelves, the rooms and balconies were definition of warm home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views. Very comfortable.

Superb hosts. Cottage is so comfortable. It was chilly but there was a gas heater and firewood available. The views are amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The gem of Hogsback.

Serendipity is more than what advertising can display. It is in the popular weekend visitor of the Eastern Cape but it is also the Gem of Hogsback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edian V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie vriendelike mense wat omsien na enige behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C
Saam met vriende

Asemrowend mooi.

Waarskynlik een van die mooiste plekke in SA. Die natuurskoon en rustigheid vat jou na 'n ander wêreld. The Edge-uitkykpunt een van mooiste. Oortref Gods Window by verre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was opwindend en asemrowend mooi.

Baie veilig en baie natuurplekke om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Had a guided tour down to the river and back by Gabriel, the cat. So peaceful and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, helpful and kind!

Traveling on a budget we booked into Serendipity budget accommodation. we arrived to find that Lizzie and Charl had upgraded us to a fantastic bungalow with stunning views. At no extra cost. We were offered a third night at no charge but we had to get back on the road so sadly could not stay. I recommend them without hesitation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theana N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theana N
Gesin met klein kinders

Salig en pragtig met ongelooflike gasvryheid.

Ons het 'n wonderlike week gehad, 'n middag op Treebeard cottage se stoep voel soos 'n naweek weg. Dis so stil en rustig en die uitsig is ongelooflik mooi. Kinders was versot op Gabriel, die oulikste gemmerkat ooit. Die tuin en wandelpaaie op die perseel is pragtig en daar is oral interessant versierings. Die feetjie huisies was 'n groot wenner. Lizzie en Charl is wonderlike mense. Ons sal graag weer hier kom vakansie hou. Hogsback is 'n baie spesiale plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juani V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juani V
Gesin met klein kinders

Peaceful, relaxing and fun.

I would love to have spent more time here, especially alone, as it is the perfect place to relax and self reflect. I would note that this is not the accommodation for elderly or physically impaired people, as it can be a bit harder to reach all the beautiful spots, but once you are there, the views are mind-blowingly beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn W
Gesin met klein kinders

Beautiful view and comfortable setting.

We travelled with our 8 year old and our much older daughter and stayed in the Evenstar Cottage. For a family with toddlers it could be challenging. The view over the valley from both the upstairs and downstairs is beautiful and the whole property has a relaxed atmosphere. We were able to see Samango monkeys and a Knysna Turaco from the room. The kitchen is well equipped and there is a private braai. The beds were comfortable and lots of very hot water from the shower. The hosts were very accommodating and helped us with anything we needed. WiFi worked better upstairs. We could've stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza L
Gesin met klein kinders

Heerlike, warm ontvangs!

Lanklaas soveel vriendelikheid ervaar en toe ons wou ry om brood te koop met aankoms het Lizzy sommer vir ons 1 uit haar eie kombuis gegee!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertzen S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertzen S
Gesin met klein kinders

Mooier as Switzerland, en die beste Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Serendipity is 'n hidden gem! Uitstekende ligging, mooiste uitsig, veilig, en met sy eie wandelpad. Charl en Lizzy is uitstekende gashere en laat mens dadelik welkom voel. Alhoewel daar goeie opvangs is, stel ons voor julle sit julle selfone weg en geniet die tyd saam met geliefdes! Puik ervaring! Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debi D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quiet! Hosts were super!

Gabriel the cat made our stay all the more wonderful! The view is spectacular and the rock pool hidden away was a nice surprise. We will definitely return to this little place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel P

Absolutely beautiful.

Faith Cottage was more than what I expected. It was bigger than what I thought it would be. Had a beautiful 3 night stay. It was a lovely "recharge to our batteries". It is so peaceful and relaxing there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese oornagverblyf.

Gasheer en -vrou is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal beslis weer hier aanklop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarieta M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike luilekker wegbreek in uiters goed toegeruste akkommodasie.

Die gasvryheid wat van uitstaande gehalte, die diens uitstekend en die omgewing 'n salwing vir die gees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm hospitality and interesting hikes

Calm environment and creative surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia C
Gesin met klein kinders

This was the best winter holiday I had in my life.

Cosy cottage with fireplace. Breathtaking view from the balcony. Can't wait for next winter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik.

Vandat ons arriveer het tot ons vertrek het was ons soos koninklikes behandel. Waarde vir geld. Pragtige huisie, onbeskryflike natuurskoon. Word sterk aanbeveel - 10/10. Dankie Charl en Liz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die eenheid was volledig toegerus. Verblyf was aangenaam.

Die gasvrou het ons persoonlik na die eenheid geneem en verduidelik hoe alles werk. Die eenheid het voldoen aan al ons behoeftes. Na ons vertrek het gasheer ons gekontak om seker te maak ons het veilig deur die Katbergpas gereis, aangesien die weer verswak het. Die staproete op die perseël was 'n verrassing. Die stilte en kalmte van die area het ons ook geval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W

Baie lekker kamers en mooi uitsig van boonste verdieping

Baie mooi uitsig en stilte. Kamers is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana F
Saam met vriende

Great location, accommodation and hosts

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende ligging, verblyf en gashere.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier W
Enkelreisiger

Very nice location, friendly staff, blissful.

Amazing forest area, very cool hikes, just ask the host she will go with you. Peacful and very good service! Value for money! A must-see and experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida F
Gesin met tieners

Uitstekend

Die gashere is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf skoon, netjies en gemaklik met 'n asemrowende uitsig vanaf die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location in the a cosy cottage. Literally under the stars.

Will definitely stay again. The owners, Lizzie and Charl, most amazing and friendly people. Making you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca O

Vreeslik mooi en lekker "cosy".

Eienaars was baie vriendelik. Die plek was mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy F

Charl and Lizzie are very hospitable hosts and make you feel very welcome.

Beautiful views, with everything you could ask for

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil S
Gesin met klein kinders

Heavenly.

Absolute joy to be there. It's unreal and from a fairy tale book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loren G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren G
Gesin met tieners

A little piece of heaven. The views from the balconies from all the rooms looking over the tree canopy and mountains are breathtaking.

It's so peaceful with the sounds of nature and the wild parrots in the evenings is a blessing to see, before they settle in for the night. We'll definitely be back. Lizzie and Charl are such welcoming hosts and make you feel so at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jc O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility, peace, quietness and privacy at its best - with an amazing view!

Best choice I've made to book at Serendipity! The place do exist and is even better than the pictures! If you need to get away from the rat race or need to find time for your partner again - Serendipity is the place to go! This is a special place to re-connect with nature and God's creation. Sleep warm and comfortable. Do the walking trail through the beautiful garden and amazing woods. Enjoy a sundowner on the deck in clean fresh air - and decide when you are booking your next visit. Like we did.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serendipity Self-catering Cottages se terugvoer

Thank you for your kind and generous words. Blessings and love and we hope to see you again.

Serendipity Self-catering Cottages
Johannette D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met die mooiste uitsig.

Hier vind jy rus vir jou siel. Besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Booysen-singel 16, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999a96a725773e43a72b2b65b008bc84323d84e61b20bc16af754b073c5e7d3956f2b1cddded98897d05e1d6257464d0b62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 16 Booysen Crescent Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589562526404 26.914036273956