Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Serendipity Selfsorg
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Fransiske L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransiske L
Gesin met klein kinders

I will definitely book again.

For the price we paid, it was worth it. Very quiet and friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valentiah S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Valentiah S

It was okay.

It is okay if you stay for only 2 nights. Requires you to have your own transport. It was a weird experience. Because their version of self-catering is that they don't provide room service, no change of towels, no tea bags, coffee and sugar sachets, only one toilet paper provided on arrival. Not recommended for 7 nights. Not so comfortable beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serendipity Selfsorg se terugvoer

Dear Valentiah. I do not normally respond to people' s review unless I find it a bit harsh and unfair and I am glad that the booking platform does offer a way to respond. How do I respond to your bad review? I will start to say that it is unfortunate that you did not enjoy your stay and I know that your review mostly is due to the fact that you did not plan well. Being a place suitable for a two night stay only is not what others think. In the past there were bookings from a few weeks to a few months to even a year booking. Selfcatering does however mean that you do supply your own coffee, tea, sugar, toiletries enc. , but as a courtesy some are provided. People sometimes make the mistake to evaluate a place on cleanliness on how the place was left when they departed and not how they had received the place. Being the case a 1 would be appropriate, but do note that your received it as a 5. Since a small once off cleaning fee are added for cleaning when people depart I do not judge people if they do leave the place as a 1, but being oldschool I always leave a place as I had received it. Hotelservices are unfortunately not provided, but again it was never included in the price. I know you expected a place walking distance from the beach since you and your friends did not have or planned on any transport, but that was not what Serendipity selfcatering ever claimed to be. It would be best for any future holiday planning to search for a location that suits your expectations before booking and be disappointed. Despatch is a small to medium size town situated between Uitenhage and Port Elizabeth with about 25min drive to the nearest beach. It is perfect for family visiting, traveling business people staying in a safe and quiet area and even people willing to drive to the beaches and any other tourist destinations like many overseas guests that I had accomodated in the past. People traveling for weddings, funerals, birthdays and functions had find the place a lovely stay with a great value for money.

Serendipity Selfsorg
Frank J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank J
Enkelreisiger

Dit baie aangenaam gewees.

Die verblyf was baie lekker plek is baie netjies ek sal Serendipity Selfsorg vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenmanwoonstel gevoel.

Solank jy nie 5 ster verwag nie sal jy tevrede wees met die plekkie. Waterdruk was effens sleg met tye en load shedding was maar juis dit. Maak seker jy laai 'n skedule af voor jy gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Budram B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Budram B
Enkelreisiger

Enjoyable.

Very friendly host and in excellent condition.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-mart S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal beslis weer daar bly!

Die eienaar van Serendipity Selfsorg het ons baie vriendelik ontvang, al het ons baie laat daar aangekom. Daar is nie onderdak-parkering nie, maar ons voertuig was veilig. Met die prys, kan 'n mens sommer vir lank daar bly en alles wat jy nodig het, is daar binne. Selfs vinnige WiFi, my toets het dit as oor die 50mbps opgetel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anro B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anro B
Enkelreisiger

Enjoyed the stay very much, best sleep in a long time.

Place was quiet and close to the shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah H
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam. Die gasheer was baie behulpsaam.

Die ligging was goed want alles was binne loop of ry afstand. Die verblyf het alle praktiese doeleindes gedek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Gesin met tieners

Gerieflike plekkie vir 'n paar nagte se oorslaap.

Ons het slaapplek gesoek in Despatch vir 'n paar nagte en Serendipity het goed gewerk vir ons. Daar was genoeg slaapplek en alles wat 'n mens nodig het vir 'n nag of wat se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayoline W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayoline W
Gesin met klein kinders

Dis rustig en als was net gerieflik.

Loop afstand na 'n kafee en geen bekommernis oor ons veiligheid nie. Ons kinders het gehou van die wifi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilken W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilken W
Gesin met tieners

Was soos 'n eregas behandel.

Uitstekend. Julle is tops, veral my gasheer Etiene. Wat nog verder my dag gemaak het, is dat altyd iemand met my geskakel het (10/10) en verneem het of alles nog reg is. Dit is wat ek diens noem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C
Gesin met klein kinders

Very safe and clean environment. Close to shops.

There was a shop just around the corner for your convenience and a park for the children to run around and play. People very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante W
Enkelreisiger

Het 'n rustige 2 aande hier deurgebring.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gaan. Omgewing is veilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dis 'n baie lekker plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samonique M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonique M
Gesin met klein kinders

Dit was 'n huis-weg-van-die-huis gevoel.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is gerieflik en bevat alles wat 'n mens van 'n huishouding kan verwag. Ons is vriendelik ontvang en was van begin tot einde heel op ons gemak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R999 999
R999 999 R699 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R999 999
R999 999 R699 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R999 999
R999 999 R699 999
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA196cadc01739473f67c5a010d609f3581719c899556224536477c3b1482ae6db8794cf3f7a157358bc014270f64932a56db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R999 999 nouVanaf R699 999 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 12 De Klerk Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804303425539 25.458668872461