Serendipity Selfsorg
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R999 999R699 999 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serendipity Selfsorg bied selfsorgverblyf in die dorpie Despatch tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is stil en veilig en daar is 'n kruidenierswarewinkel om die draai.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in die slaapkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na die sitarea wat 'n slaapbank, 'n enkelbed en 'n TV met Openview-kanale het. Gratis WiFi is beskikbaar. In die leefarea is 'n slaapbank asook 'n enkelbed.
Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en daar is ook braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Serendipity Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Jaar gelys 2
Ligging
- De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Serendipity Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Despatch Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom