Serendipity Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R455 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serendipity Selfsorg bied selfsorgverblyf in die dorpie Despatch tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die area is stil en veilig en daar is 'n kruidenierswarewinkel om die draai.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in die slaapkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na die sitarea wat 'n dubbelslaapbank en 'n TV met OpenView-kanale het. Die huis het gratis WiFi en vir gaste wat nie die slaapbank wil deel nie, is 'n ekstra kampeerbedjie beskikbaar op versoek.
Gaste het toegang tot parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel en daar is ook braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Serendipity Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Serendipity Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Despatch Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom