Costa Sarda Akkommodasie by Serendipity Townhouse Knysna | LekkeSlaap
+11
+11

Serendipity Townhouse Knysna

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan, Waterways Village-kompleks 3, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serendipity Townhouse bied selfsorgverblyf in Costa Sarda, reg langs die prentjiemooi Knysna-strandmeer. Dit is sentraal geleë op die Tuinroete en is net 5 minute se ry van die hartjie van Knysna en die Waterfront af.

Die tweeslaapkamer-meenthuis het slaapplek vir 4 mense, en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die huis bied ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoeltjies. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis lei na 'n onderdak-buitearea met buite-sitplek en 'n Weber-braai.

Serendipity Townhouse is direk oorkant die Serendipity Woonstel, so as jy in 'n groep reis of 'n groot gesin is, stel ons voor jy bespreek albei. Altesaam sal daar dan slaapplek vir 8 mense wees. Stel ons asseblief in kennis rakende jou behoeftes ten tyde van bespreking.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Serendipity Townhouse Knysna
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sunvalley-rylaan, Waterways Village-kompleks 3, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serendipity Townhouse Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan, Waterways Village-kompleks 3, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAObZWWwzo3Y1VI4UCm8YpL6mnBqOlPJ9uhYjiibqStRktkg7YKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Sunvalley Drive, 3 Waterways Village Complex Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038669332083 23.063368944775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za