Serene 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serene 2 is in die historiese Milnerton geleë in Kaapstad. Hierdie veilige woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort en is ten volle toegerus met alles wat jy kan benodig vir 'n gerieflike kuier. Ons bied slaapplek vir 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, mikrogolf, wasmasjien, strykyster en 'n vrieskas-yskas. Eetgerei, breekware en al die ander kookgereedskap wat jy sal benodig word voorsien. Die sitkamer en eetarea het gerieflike sitplek en beskik oor 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is 1 parkeerplek beskikbaar vir die eenheid, met heelwat parkeerplek vir besoekers. Die strand is 2 minute se ry weg en jy is sentraal geleë tussen Kaapstad se sakekern en Blouberg.

Slaapplek

'n Bespreking by Serene 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serene 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false