Serene 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serene 3 is in 'n veilige kompleks in die voorstad Milnerton, 'n deel van Kaapstad met 'n ryk geskiedenis, geleë. Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n aparte bad en stort. Dit is ten volle toegerus met alles wat jy kan benodig vir 'n gerieflike wegbreek. Ons bied slaapplek vir 4 volwassenes.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond en stoof, 'n yskas met 'n vrieskas, 'n mikrogolf, 'n strykyster en 'n wasmasjien. Eetgerei, breekware en al die ander toebehore wat jy sal benodig, word voorsien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek en beskik oor 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.

Daar is 1 aangewese parkeerplek vir die woonstel en heelwat parkeerplek vir besoekers. Die strand is 2 minute se ry weg en jy is sentraal geleë tussen Kaapstad se sakekern en Blouberg.

Slaapplek

'n Bespreking by Serene 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serene 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false