Serene Beach Breakaway
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 92, The Beacon 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 145 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Serene Beach Breakaway is ’n ruim selfsorgwoonstel in die veilige The Beacon-kompleks, direk oorkant die gewilde Thompsonsbaai se asemrowende swemstrand, getypoel en die 'gat in die muur'. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon geniet.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die woonstel het lugversorging en WiFi.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 4. Die ruim sitarea het ’n platskerm-TV met DStv Premium en lei na ’n balkon wat toe of oop kan wees. Die balkon is die ideale area vir 'n braai en skemerkelkies.
Daar is ’n heerlike swembad, braaigeriewe en ’n tennisbaan in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Serene Beach Breakaway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ocean-rylaan 92, The Beacon 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Serene Beach Breakaway het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 92, The Beacon 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom