Serengeti Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serengeti Self-catering Apartments is in die veilige Serengeti-kompleks in Belville, Kaapstad. Die kompleks is ongeveer 5 minute se stap vanaf die Tygervallei-winkelsentrum en ongeveer 5 minute se ry vanaf die Velodrome en Belville Atletiekstadion wat bekend is vir groot sports- en sosiale byeenkomste.

Dié woonstelle het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers het elk 'n bad óf 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuise is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die leefareas het 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Die woonstelle word tweemaal per week op weeksdae skoongemaak en sluit openbare vakansiedae uit.

Die Serengeti-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en selfhelp-wasgeriewe. Daar is 'n sekuriteitswag op die perseel vanaf 18:00 tot 06:00.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serengeti Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false