Hoogland Kronkeling Akkommodasie by Serengeti | LekkeSlaap
+33

Serengeti

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Serengeti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karel D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing views.

This is a beautiful house, exactly as advertised. Stunning views from the large windows. We loved the privacy and quiet surroundings. A few things to note that were not covered in previous reviews: The Kruisfontein road leading up to the farm in an excellent newly tarred road. No issues getting to the house with a low city car. Just a short drive on a well-maintained dirt road once you are in the farm. No salt/oil/other condiments are supplied. The bare minimum of sugar was supplied, so we ran out on our last day. It's a pity that this isn't included. So just pack your own. You can also buy the basics from the petrol station in Dullstroom. There are two beautiful trout dams a short drive up the dirt road. These are not the trout dams that you see in the valley on the pictures. There is a great picnic spot at the top dam, and the house provides a nice picnic basket. We had a lovely time, and we'd highly recommend Serengeti.

Melinda S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S
Saam met vriende

Dit was die beste verblyf wat ek nog op die webtuiste gekry het.

Dit was absoluut fantasties. Die plek is ingerig met alles wat jy nodig het. Ek sou eerder daar wil bly as in my eie huis. Die staff en Jeannette is fabulous en so ongelooflik behulpsaam. Ek sal weer en weer en weer gaan.

Zani V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike rustige wegkruipplek met asemrowende uitsigte.

Serengeti is 'n luukse selfsorg-eenheid, toegrus met als wat jy sal nodig hê. Die eenheid het baie spasie en is baie netjies en skoon. Die uitsig vanaf die eenheid is pragtig en die groot vensters help om dit te beklemtoon. Daar is 'n lekker houtstofie wat goed werk en sorg vir heerlike knus aande. Ons sal beslis weer Serengeti besoek!

Doris H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris H
Gesin met tieners

Everything I am looking for in accommodation and more!

See stars.

Anastasha V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha V
Saam met vriende

Wonderlik, regtig wonderlik.

Dis so 'n pragtige plek. Die mooiste uitsig, atmosfeer en so ontspannend. Ons het ons verblyf baie geniet. Die huis was pragtig en buite ons verwagting. Ons gaan beslis terug!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing, really amazing.

It's such a beautiful place. The most beautiful views, atmosphere and so relaxing. We truly enjoyed our stay. The house was beautiful and beyond our expectation. We are definitely going back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Douglas R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitkyk en baie cosy!

Alles was perfek, ek sou net aandag gee aan die drein, beide badkamers gee 'n swaelreuk af. Tien teen een nie iets groot wat fout is nie.

Sanette V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Van die eerste oproep van Jané om te verneem hoe laat ons sal wees, is ons met vriendelikheid hanteer. By ons aankoms is ons ingewag deur Veronica. Wat 'n gasvrye ontvangs! Die kaggel het reeds gebrand en ons bagasie is ingedra en sy het seker gemaak dat ons tevrede is met alles. Jeanette het ons kom inteken, seker gemaak dat alles in orde is en dat ons asb. moet vra as enige iets nodig is. Serengeti het 'n pragtige uitleg en is gemaklik en gerieflik met alles wat jy nodig het, van die intrap tot die laaste tree uit! Pragtige natuur en damme met baie stapplek deur bosse waar jy nog veilig voel. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal beslis weer by jul paradys kom ontlaai!

Nantes C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Die ligging is perfek om totaal af te skakel en van alles te vergeet. Die verblyf is uit die boonste rakke met aandag aan detail en gerief. Van die heerlike kaggel, tot die gemaklike banke, lekker beddegoed ens. Wonderlike omgewing met lekker staproetes en potensiaal vir hengelaars. Serengeti sien ons vir seker weer!

Marike H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike H
Saam met vriende

Ongelooflik.

Dit was 'n verskriklike lekker wegbreek, Serengeti is baie goed toegerus met die mooiste uitsig. Baie luuks.

Zach F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach F
Gesin met klein kinders

Wonderlik en gerieflik tyd gehad!

Was 'n wonderlike tyd gewees vir ons as familie. Pragtige plaas en baie goeie geriewe en pragtige uitsig.

Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Valley-plaas Dullstroom, Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjhjZjMwLTAyMzctNGM1ZS05ZGY1LWIyOTVhMmNjNjU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 448  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 Spring Valley Farm Kruisfontein Road 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.446528 30.141222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za