Hoogland Kronkeling Akkommodasie by Serengeti | LekkeSlaap
+33

Serengeti

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Serengeti het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 kinders.
Dit is troeteldiervriendelik en verwelkom goedgemanierde/opgeleide honde om by die gesinsvakansie aan te sluit. Verskaf asseblief eie bakkies en beddegoed vir troeteldiere. Verkieslik geen Huskies nie.
Een bondel hout word per bespreking voorsien, maar ekstra hout is beskikbaar teen R40-00 per bondel.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Valley-plaas Dullstroom, Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjhjZjMwLTAyMzctNGM1ZS05ZGY1LWIyOTVhMmNjNjU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 448  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 Spring Valley Farm Kruisfontein Road 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.446528 30.141222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za