Serenity - Flora and Fauna Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serenity - Flora and Fauna Retreat is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Bettysbaai geleë is. Die vakansiehuis is ideaal vir 8 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek uit die stadslewe.

Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers en 2 en 'n half badkamers. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens wat saamgeskuif kan word. Die badkamers het baddens, wasbakke en toilette. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die eiendom het ook 'n braai-area en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Klein, gemanierde troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël is.

Serenity - Flora and Fauna Retreat is net 5 minute se ry van die hoofswemstrand en 'n paar winkels en restaurante af.

Slaapplek

'n Bespreking by Serenity - Flora and Fauna Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serenity - Flora And Fauna Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false