Serenity
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdelaan 28, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Serenity is 'n netjiese grasdak kothuis met 'n gedeeltelike uitsig oor Kassiebaai visvangdorpie in die die kusdorpie, Arniston. Die kothuis is 600 m vanaf Arniston spa en 1,7 km vanaf Roman-strand.
Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetvertrek. 2 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is 'n afgesonderde solderkamer met 2 enkelbeddens. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en lei na 'n privaat patio met braaigeriewe. Daar is 'n kaggel in die oopplan-area en die sonnige patio lei na die leefarea.
Die kothuis is in 'n beskutte tuin en het beddegoed, skottelgoedwasser, filterkoffiemasjien, mikrogolf, stoof, wasmasjien en 'n TV met 'n skottel. Gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart bring vir toegang tot DStv. Die kothuis bied 'n buitestort en word tweemaal per week skoongemaak.
Slaapplek
’n Bespreking by Serenity sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Sesdelaan 28, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdelaan 28, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom