Stilbaai-Wes Akkommodasie by Serenity | LekkeSlaap
+22
+22

Serenity

  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 30, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serenity is in Little England in Stilbaai-Wes geleë en is net om die draai vanaf die jetty. Serenity het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers.

Die huis is goed toegerus en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n TV. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n braai-area. Gratis WiFi is beskikbaar en DStv is 'n opsionele ekstra.

Die eenheid is goed geleë in Stilbaai en stapafstand vanaf die rivier, see en winkels. 'n Onderdakbraai-area is ideaal vir familiereünies of verjaarsdagvieringe.

Jy kan ook by Louise in haar leer-werkswinkel gaan kuier. Ervaar die kreatiewe atmosfeer en bestel 'n belt, sak of korporatiewe geskenk wat spesiaal vir jou gemaak word. Elke gas kry ook 'n Ankergooi-sleutelhouer as geskenk.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Serenity
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Uitsigstraat 30, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 30, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbxNx58g9FAlCqW4gtPVmYYsxxBGkePdTEYajpNnJdFpn2Aqj9g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 30 Uitsig street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.367171864143 21.411801898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za