Somerset-Wes Akkommodasie by Serenity and Tranquility Defined | LekkeSlaap
+10
+10

Serenity and Tranquility Defined

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauvignon-straat 22, Steynsrust , Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Serenity and Tranquility Defined bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp is omring deur berge en wingerde, met uitsigte oor die see en strand.

Verblyf is beskikbaar in 'n klein woonstel wat geskik is vir 2. Die kombuis- en slaaparea het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid se kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n etenstafel toegerus. Verder is daar 'n TV, 'n sitarea en braaigeriewe.

Gaste deel die gebruik van die swembad en die tuin met die eienaars.

Somerset-Wes is net 50 km vanaf Kaapstad en is 'n paradys vir diegene wat hou van natuurskoon, wyn, kos en besienswaardighede soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity and Tranquility Defined sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sauvignon-straat 22, Steynsrust , Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauvignon-straat 22, Steynsrust , Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bfd1e2c407e156a1731f666f204ab44636520d31c0db007e65afca00c0c62e30c39608ce404dbc1f16462047a86eb87f70d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 22 Sauvignon Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.051682324598 18.815298523613
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za