15% af Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 3 Mei 2020.
Seaforth Akkommodasie by Serenity at Solent | LekkeSlaap
+44

Serenity at Solent

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R700 R595 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Runciman-rylaan , Solent Court 3, Simonstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serenity at Solent is die ideal verblyf vir 'n vinnige wegbreek of lang vakansie en het 'n pragtige uitsig oor die historiese vlootbasis en Valsbaai. Dis slegs 'n kort entjie vanaf Simonstad se middedorp, Seafort-strand en Boulders Beach.

Verblyf word in 'n ruim selfsorgwoonstel gebied wat slaapplek vir 2 gaste in 1 kamer het. Daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad en handstort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is oorkant die gang van die kamer af en het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en toonbank met stoele. Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n asemrowende berg- en see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity at Solent sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Runciman-rylaan , Solent Court 3, Simonstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Runciman-rylaan , Solent Court 3, Simonstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04fd38431a72e2ada42719cf5a63253fa900a7658a6b058ab72147988432bdff5876d95a90b736bc1214775f283ecb7d51e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R595  per nag (plek vir 2) Runciman Drive 3 Solent Court 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.196126271967 18.441517078292
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za