Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Green Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Span uit! - Jy sal baie gou agterkom dat ontwerp en passie die lewensbloed van hierdie huis is. Die huis was te groot vir Pieter, die eienaar, en hy het besluit om dit vir 'n paar uitgesoekte vriende beskikbaar te stel. Dit is na regte sy eie huis waarna hy mense uitnooi. Terwyl jy daar bly, sal dit nie lank neem voor jy die kalmte, vrede en rustigheid wat deel van Serenity Green uitmaak, ervaar nie.

Herlaai jou batterye - die tuin sal jou onmiddellik tuis laat voel. Vind jou eie hoekie in die tuin waar die natuur 'n mistieke rol speel - maar niks toevallig is nie. Ontspan met 'n boek of wees net bewus van die kalmerende geluid van die water wat deur die tuin syfer, of van die veraf roepe van al die voëls wat in hierdie boomryke heiligdom floreer. Verfris jouself in die blou swembad na afloop van 'n dag onder die Vrystaatse son of verwarm jouself voor die kaggelvuur wanneer die winterson gloeiend anderkant die groot horison verdwyn.

Kom weer - Of dit nou die gerieflike ligging van die restaurante, winkels en sentrale besighede is, of die nabyheid na die MediClinic, of slegs die versekering dat jou veiligheid gedurende jou verblyf nie in gevaar gestel sal word nie - dit is vanselfsprekend dat jy weer sal terugkom na die sonderlinge gasvryheid wat die hoofkenmerk van Serenity Green geword het.

Pieter het 'n passie vir die goeie dinge in die lewe - en vir die lewe self. Dit is gelukkig sy werk om dit met ander mense te deel. Hierdie roeping is duidelik te bespeur in die heerlike geregte wat opgedien word.

Alhoewel dit 'n B&B-instansie is, is die ontbyt eerder 'n visuele en gastronomiese belewenis as slegs die goeie ou Engelse ontbyt. Dit herdefinieer tradisionele kos met al hoe meer verfyndheid.

Pieter het besef dat mense begin om die kern van kwaliteit te waardeer sodat dit vir hom belangrik is om sy gaste te bederf en om hulle te laat voel dat hulle spesiaal is. Watter kos ook al bedien word, dit sal altyd vars en nuut wees, met 'n tikkie passie daarby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Serenity Green Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 12

Ligging

  • 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Serenity Green Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Kok Straat, , Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2350afd5930a499604d35b335419f0176f2fbbfeb001aef4c2c86c6d473956f041237d7430536ea619b532693c2a647779f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 52 Kok Street St Helena 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -27.990225888529 26.728274524212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem