Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magnolia Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Magnolia Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rochelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle M
Enkelreisiger

Gerieflike bed, netjies en stil. Veilig.

Daar was ongelukkig geen stort in die eenheid waarin ek was nie. Hulle het wel die handstuk by die bad gehad, maar kan gerus moeite doen om die stort in die bad te installeer sodat mens 'n keuse het om te bad of te stort. Daar was ook geen geriewe om kos warm te maak in die aand nie. Ander eenhede het 'n mikrogolf gehad. Skoonmakers het ook op die tweede oggend 2 pastas verwyder uit die kamer van die vorige aand se wegneemete, wat ek eintlik die tweede aand wou eet. Die bed is slegs opgemaak met 'n kombers en geen duvet met 'n duvet inner nie. Die ontbyt is baie beperk, jy het nie 'n keuse gehad van wat jy wil hê vir 'n warm ontbyt nie, en ek voel hulle kan beter doen vir die bedrag wat mens betaal. Die afstandsbeheer van die hek het nie op dag 1 gewerk nie, so ek moes sukkel om kos aflewering te kry van die afleweringsouens, want ek kon glad nie die hek oopmaak nie. Ek het op dag 2 die afstandsbeheer ingegee, en toe is 'n ander een gegee. Hulle kan gerus die afstandsbeheer toets voordat hulle dit aan gaste gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Enkelreisiger

Pragtige plek. Strek aan te beveel. Heerlike ontbyt.

Baie gerieflik en netjies. Baie stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Vriendelike gasvrou, diens en personeel. Kamer is rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Besigheidsreis

Short overnight stay.

Only problem was no electricity in the morning and we couldn't make early morning tea. But we did get tea with our breakfast. Darn loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Gesin met tieners

Mooiste eetsaal met heerlike ontbyt, bonus!

Kamer was netjies en skoon. Onverwagse gelukkie dat ontbyt ingesluit was by ons verblyf. Aparte gebou agter hoofhuis waar ontbyt bedien was is pragtig. Vervoer was maklik, Über was altyd binne minute daar. Baie sentraal geleë in Alberton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irmi D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmi D
Gesin met tieners

Veilig vir ma en kinders om alleen te bly.

Vriendelike diens met lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ezri H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezri H
Enkelreisiger

Pragtig en skoon.

Baie lekker, veilige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C
Gesin met tieners

Skoon, veilig, vriendelike diens. Sal definitief weer daar oornag.

Vriendelike personeel. Skoon kamers en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magnolia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om julle gou weer te sien.

Magnolia Guesthouse
Dawie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte kuier gewees in ontspanne, rustige omgewimg.

Ek het geen klagtes gehad nie. Vriendelike, hulpvaardige ontvangs gehad. Alles was perfek. Heerlike ontbyt gehad die volgende oggend. Ons sal definitief weer van Magnolia Guesthouse gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magnolia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer opreg.

Magnolia Guesthouse
Chris D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Besigheidsreis

Absoluut fantastiese verblyf en professionele bestuur.

Ek sal definitief weer gebruik maak van Magnolia Gastehuis in die naby toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magnolia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit opreg.

Magnolia Guesthouse
Mari P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gelukkig met verblyf.

Yolande was baie vriendelik en behulpsaam. Plek was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magnolia Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Magnolia Guesthouse
Joe D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe D
Besigheidsreis

Die verblyf was goed, behalwe vir die warm water.

Ek het voorheen hier gebly en die verblyf was aangenaam. Dieselfde hierdie keer, behalwe dat ek geen warm water in my kamer gehad het vir 3 dae nie. Die gasvrou het om verskoning gevra en gesê dat die probleem groter was as wat aanvanklik gedink is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Jacobus V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met vriende

Baie baie lekker en goed

Daar sal net moet gekyk word na krag, want as krag afgaan kan jy nie by die hekke uitkom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kliëntediens! Heerlike ontbyt! Fantasties!

Ek sal enige tyd weer by Serenity Guest house oornag! Dis regtig soos huis van jou huis af! Alles was net wonderlik ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joyce-straat 49, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76ae5a9ef12bbc28e414f276f0a350c1765497700f6a87387e2fd7da8aa4806dece4ac83007b1b0f97b79ff67c5699adcbd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 49 Joyce Street Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.282699163581 28.104806989431