Vrystaat Akkommodasie by Serenity Guesthouse | LekkeSlaap
+46
+46

Serenity Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Serenity Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Estelle M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met vriende

Best place to stay.

Friendly staff. Was welcomed with a smile. This is the best place to stay for rest and peace away from the city. Will visit this place more often. Thanks to all the staff.

Beatrix K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix K

Dit was 'n baie lekker, rustige atmosfeer!

Ons is baie goed ontvang! Ons het die wegbreek soontoe baie geniet. Baie rustig en stil! Heerlik ontspan! Die loft is goed toegerus en op sy eie, baie lekker. Ons sal beslis weer wil gaan!

Tokkie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon, netjiese, gerieflike blyplek.

Baie dankie aan Dominique vir haar vriendelike ontvangs met ons verblyf by Serenity. Baie mooi skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig is. Rustig en stil langs die Vaalrivier. Ons beveel Serenity aan en sal definitief weer daar gaan bly.

David B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos die naam sê: Serenity. Kom wees rustig. Dit het ons alles gekry: rus, vrede, stilte, prag!

Pragtige ontvangs van pragtige mense. Die plek is so mooi en skoon. Ek het amper op die wal van die rivier gewoon. Groen gras tot teen die rivier, pragtige tuine en so rustig. Ons het in die loft gebly, en dit was vir ons baie lekker gewees. In die woonstel is alles wat jy benodig. Ons het eintlik te veel goed onnodig van die huis af aangery. Ons het 'n baie lekker naweek gehad sonder geraas of iemand wat pla. Ek wou amper nie huis toe nie. Sal sommer vining weer vir die gawe mense en hul lieflike, rustige plekkie gaan kuier. Dankie julle!

Jacques B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam.

Myntrein net raserig en steurend.

Henk K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plekkie.

Mooi plek en bestuur is wonderlik.

Benjamin B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en regtig lekker en rustig.

Dit was lekker gewees, ons het baie babers gevang en hulle kliëntediens is uitmuntend.

Maria P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P
Gesin met tieners

Uit hulle pad gegaan om dit maklik en gerieflik te maak.

Die rustigheid en stilte is veral 'n wonderlike wegbreek van die besige stads lewe. Baie dankie dat dit so gerieflik was en netjies en skoon.

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stokkiesdraai-weg, Plot 14b, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7kmw1LxJ1RhofFfnExdcRaSKrmxUjW2WvRL8B7BYTbZrtpKa6y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Stokkiesdraai Road Plot 14b 9520 Vrystaat 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.964945512505 26.751723736524
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za