Serenity Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Serenity Lodge bied eksklusiewe en privaat selfsorgverblyf in 2 woonstelle, teen die hange van Tafelberg. Hierdie lodge is slegs 5 minute se ry van die V&A Waterfront en die Tafelberg-kabelkarretjie af.

Die 2 woonstelle, Antony's Place en Helen's Cottage, bied elk slaapplek vir 4 gaste en het hul eie privaat ingang. Altwee die woonstelle het onbeperkte WiFi, TV met volledige DStv, 'n wasmasjien en braaigeriewe. 'n Lughawe-pendeldiens is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Serenity Lodge is gerieflik naby verskeie plaaslike winkels en restaurante en bied maklike toegang tot openbare vervoer. Dit is ook stapafstand van Garden's Centre en Virgin Active af.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Serenity Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za