Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imka Trinity Retreat

2-Enkelbed (klein)
Vanaf
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Driftsand Rondavel is 'n knus, klein oopplankamer met 2 enkelbeddens, 'n stort in die kamer en 'n aparte toilet. Die eenheid het 'n mikrogolf, ketel en yskassie sowel as 'n ekstra kombers. Parkeerplek is buite die eenheid agter 'n geslote hek vir slegs 1 voertuig beskikbaar. Linne en handdoeke wrod voorsien. Die eenheid is in die voortuin met 'n pragtige uitsig oor die berge en fynbos.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Gaste moet hul eie kruideniersware en geriewe saambring aangesien dit nie voorsien word nie.
Gaste moet let dat Stormsrivier net 'n klein winkel het en nie 'n supermark nie. Gaste moet inkopies eerder in die nabygeleë dorpe van Plettenbergbaai of Jeffreysbaai doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 55%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel/Tripel
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Driftwood Rondawel is 'n gemaklike oopplankamer met 'n dubbelbed, klein sitarea, kombuisie, 'n stort in die kamer en 'n aparte toilet. Die eenheid het ook 'n mikrogolf, ketel, yskassie en 'n ekstra kombers. Parkeerplek is buite die eenheid agter 'n geslote hek vir slegs 1 voertuig beskikbaar. Die eenheid is in die tuin met 'n uitsig oor die berg en fynbos. Dit het ook 'n braai-area. Hierdie eenheid kan 'n ekstra kind teen 'n addisionele koste akkommodeer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Gaste moet hul eie kruideniersware en geriewe saambring aangesien dit nie voorsien word nie.
Gaste moet let dat Stormsrivier net 'n klein winkel het en nie 'n supermark nie. Gaste moet inkopies eerder in die nabygeleë dorpe van Plettenbergbaai of Jeffreysbaai doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 55%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Driftklip House
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Driftklip House is baie rum en gemaklik en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. Komberse en handdoeke word voorsien. Die sitarea het satelliet-TV en die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die eenheid het 'n onderdakstoep met 'n losstaande braai. 'n Standaardtarief word gehef vir die huis en 'n addisioneel koste per persoon word ook gehef, afhangende van die seisoen.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Gaste moet hul eie kruideniersware en geriewe saambring aangesien dit nie voorsien word nie.
Gaste moet let dat Stormsrivier net 'n klein winkel het en nie 'n supermark nie. Gaste moet inkopies eerder in die nabygeleë dorpe van Plettenbergbaai of Jeffreysbaai doen.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 55%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjODJiMzg1LTFmYTQtNDg5OS05MmFmLTc2YjRkNWVlYmY2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 72 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.970751383397 23.878660798073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem