LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imka Trinity Retreat | LekkeSlaap
+33

Imka Trinity Retreat

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 31 resensies vir Imka Trinity Retreat
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Frik D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geleë op die kant van die dorp langs die werkershuise.

Ontvang deur onnet mede-eienaar. Sommige gloeilampe werk nie. Leefarea donker en somber met geen buitevensters. Bedlampie sonder lampskerm en die elektriese prop pas nie in die muurprop nie. Onwelriekende hondehokke by voordeur en stoep. Daar is net 1 buitedeur. Bitter klein waaier wat totaal ondoeltreffend is, terwyl die dag en nag baie warm was. Dis die eerste plek waar daar eers inspeksie gedoen word voor jy kan vertrek waar ek ooit oorgebly het. Nooit weer nie!

Bryan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bryan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs serious upgrading and attention.

Bathroom filthy and tatty, linen had burn holes. Walls paper thin and had to hear other guests playing at 2 in the morning. Host very pleasant but accommodation not good!

Imka Trinity Retreat's terugvoer

Thank you very much for the review.

Imka Trinity Retreat
Leonie R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Sien uit na ons volgende besoek en beveel Imka aan by almal wat wil luister.

Helena V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Tevrede. Sou graag bietjie koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies in kamer wou hê. soos ander selfsorg plekke. Het WiFi gehad, gratis, maar geen TV. Dankie.

Izzy L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izzy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie simplisties met ou moeë bedde goed en handdoeke, maar alles was mooi skoon met vriendelike ontvangs.

Die rondawel is baie simplisties met ou moeë beddegoed en handdoeke, die stort was sterk met warm water. Alles was mooi skoon met vriendelike ontvangs. Nadat ons die Otter trail gestap het was 'n bed en warm stort baie welkom.

Monique C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het alles wat jy sal nodig het.

Oulike plekkie met alles wat jy sal nodig het. Baie rustig en naby aan alles. Ons het ons twee aande daar baie geniet.

Gideon L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet.

Die blyplek is redelik netjies, mense is vriendelik en area is mooi, vir 'n oorslaap is dit lekker.

Nangamso M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nangamso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful village.

The place was a nice home away from home. The rondavels were nice and chilled in Tsitsikamma's tropical weather. The owners are a very nice couple that makes you feel at home and safe. I would recommend this place to anyone travelling to Tsitsikamma.

Imka Trinity Retreat's terugvoer

Thank you for the review. We hope too see you again.

Imka Trinity Retreat
Lynette T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel verras.

Baie oulik en rustig. Dit kan aanbeveel word; 3 sterre vir die streek.

Imka Trinity Retreat's terugvoer

Baie dankie vir die review Lynette hoop om julle weer te sien

Imka Trinity Retreat
Ch B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ch B
Saam met vriende

Heerlik rustig.

Alles was baie professioneel met my gekommunikeer. Hoegenaamd geen probleme ondervind nie.

Imka Trinity Retreat's terugvoer

Baie dankie hoop om julle weer te sien

Imka Trinity Retreat
Pauline P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplekkie!

Al die basiese benodigede vir selfsorg is voorsien teen 'n billike prys!

Imka Trinity Retreat's terugvoer

Thank you - baie dankie.

Imka Trinity Retreat
Sanmari B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf. Sentraal geleë.

Die beddens is gemaklik en ons het lekker hier gebly. Dit sou wel nice gewees het as ons ons eie kombuis gehad het. Andersins was dit wat ons verwag het.

Imka Trinity Retreat's terugvoer

Thanks for your kind words and for taking the time to review us. We are glad you enjoyed your stay.

Imka Trinity Retreat
Tertius H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tertius H
Enkelreisiger

Tipiese rondawels op 'n erf, heel lekker gebly.

Oulike plek, kort net 'n buitelig by kombuisdeur - moeilik om sonder lig deur oop te sluit in die donker.

Enzo B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enzo B
Gesin met klein kinders

Spacious, comfortable, relaxed, quiet accommodation, close to lots of activities.

We had a lovely stay at Serenity Retreat. The accommodation was perfect for our family. We recommend it to others wanting to visit this beautiful part of the world.

Aliza L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aliza L
Gesin met klein kinders

Ons was drie volwassenes en 'n babatjie wat heerlik in die rondawels by Serenity gebly het.

Ons het vir drie dae in die Stormsrivier dorpie gebly en kan Serenity Retreat hoogs aanbeveel. Dit was skoon en ruim, en het die rustige atmosfeer gebied wat ons gesoek het.

Annemie H - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

Close to the village.

Suna C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit beslis aanbeveel en self weer besoek!

Die deurlopende kommunikasie en aanwysings deur LekkeSlaap was vriendelik en baie handig. Ontvangs by Serenity was baie vriendelik, sowel as raad oor besienswaardighede. Die rondawel sowel as kombuis is goed toegerus en baie netjies met alle benodigdhede. Alhoewel nie luuks, was dit perfek vir ons wat net netjiese, bekostigbare verblyf wou hê. Wens daar meer sulke bekostigbare, onopgesmukte verblyf vir die reisiger wat na sy begroting kyk. Baie dankie aan Kitty en Danny, ons het baie lekker gekuier!

Thembi N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi N
Gesin met tieners

Good

Cool place to visit particularly if you like nature (e.g: hiking, walks on trails, etc).

Louretha K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretha K

Veilig, gerieflik en billik.

Alles in orde, geen probleem.

Essa G - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Essa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die ses dae daar baie geniet en waardeer.

Uiters vriendelike ontvangs en hulp.

Rhona D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona D
Saam met vriende

Serenity Retreat doen sy naam gestand.

Vir 'n rustige wegbreek uit die "hustle and bustle" van stede, was Serenity Retreat net die regte keuse. Ons het in Serenity House gebly en dit was 'n ervaring wat ons verewig sal bybly. Danny en Kitty was baie vriendelik en toeganklik vir enige iets wat ons sou benodig.

Melt V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed om net oor te slaap.

Die vriendelike ontvangs was baie behulpsaam.

Anthony P - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie skoon.

Ideaal vir 'n familie.

Johann G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G

Vriendelike ontvangs, ruim wooneenheid met als wat 'n besoeker benodig.

Uitstekende verblyf in 'n dorpie met 'n bogemiddelde ingesteldheid op toerisme!

Hennie P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie lekker!

Dit was baie lekker.

Ingrid S - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super

My Belgian brother enjoyed staying in a real African hut - and will do it again!

Fiona M - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M
Gesin met klein kinders

Warm, welcoming, efficient assitance; right near the heart of Storms River village

We were so warmly welcomed from the moment we booked. The rondavels are in the garden, they have everything you need, and although Serenity is close to the heart of the village, it is quiet and definitely serene. It was extremely well situated for us to do the tree top canopy tour. I would definitely use them again.

Jenny L - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway accommodation for a night or a month. Highly recommended

Lovely, spacious accommodation with everything you need for a night or a week in the stunning Storm's River village. Would not hesitate to book again. Only one small suggestion that the kitchen needs brighter lighting but otherwise perfect and peaceful. Thanks for the warm doggy welcome.

Mary T - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean. Kitty was very friendly.

We found Serenity Retreat easily and were met by Kitty with a warm welcome. It was comfortable and clean, just what we needed. The kitchen facilities were good.

Renier O - Feb 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier O
Saam met vriende

Enjoyable

==============================================================

Pierre V - Aug 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met vriende

Good value for money

Nice clean and save and fits budget Friendly hosts Good security and very central location to have as a home base to see the area

Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat 72, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNWI1MTM1LTU3NzEtNDRjMS1iMWEwLTI3YjVlYzRjNWNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 72 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.970751383397 23.878660798073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!