Shelly Beach Akkommodasie by Serenity Sands | LekkeSlaap
+10
+10

Serenity Sands

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 980, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serenity Sands is 'n ruim vakansiehuis met slaapplek vir 10 gaste in Shelly Beach, net 200 m van St. Michael's-strand af.

Die huis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n kind in die derde slaapkamer en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die oseaan en gaste kan in die swembad in die groot tuin ontspan. Tafeltennis, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe is beskikbaar. Die huis het gewapende reaksie en oorgenoeg parkeerplek.

Serenity Sands is 700 m van Shelly Centre af en daar is verskeie doendinge soos hengel, swem, duik en snorkel in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Serenity Sands
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 980, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Serenity Sands het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 980, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcwdT7BjCySrXgI2puKsVfu07jaaRh27tzYRhgLOWaKiI3DOm1A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 10) 2 5 1 4 980 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.8151931 30.4057509
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za