LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serifos on 5 | LekkeSlaap
+13

Serifos on 5

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Serifosstraat 5, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Serifos on 5 is 'n lieflike dubbelverdiepingvakansiehuis in Langebaan en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker seevakansie aan die Weskus. Die ouwêreldse strandmeerdorp bied die ideal basis vanwaar gaste die Weskus en uitstekende besienswaardighede kan besoek.

Die ten volle gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers op die grondverdieping met dubbelbeddens en die slaapkamer op die tweede verdieping het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens en die trap wat na die solder lei het 'n hekkie. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n gemaklike sitkamerstel, TV met DStv en 'n binnebraai-area.

Besienswaardighede en doendinge sluit Langebaan se strandmeer, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale Park, swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en kajakvaart in die see in.

Slaapplek

’n Bespreking by Serifos on 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Serifos on 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Serifosstraat 5, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serifos on 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Serifosstraat 5, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e98bf4243d2337b982ca0f36696c077e78bec580a4656ddafde2c447fd1a10f1083568bb897f7e5830da6d10686656db9e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 5 Serifos Street Skiathos 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 14:00 -33.047436944369 18.049434983879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!