LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seriously Cool | LekkeSlaap
+19

Seriously Cool

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester-weg 122-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Seriously Cool is ’n selfsorghuis op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Port Edward. Die eiendom is 300 m vanaf Black Rock-strand en is naby ’n paar kroeë en restaurante.

Die huis is apart van die eienaar se woonstel en het ’n privaat ingang. Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierdie slaapkamer het ’n dubbelbed. Daar is bad- en stortgeriewe.

Die goed toegeruste kombuis het al die nodige toebehore om etes voor te berei en te kook. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na die erf, waar daar ’n lapa-area en swembad is. Daar is veilige parkeerplek.

Die eienaar woon in die woonstel op die eiendom en is beskikbaar om enige vrae te antwoord of hulp te verleen met raad oor die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Seriously Cool sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gloucester-weg 122-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester-weg 122-1, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f26b53fa61389e43d63be8670166cd090066c5bd32fbb69d76839f7d87714f4a434f391ee7f17881093f9eda8671044d1f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag(plek vir 8) 122-1 Gloucester Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.055136931298 30.225012215601
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!