LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serissaweg 341 | LekkeSlaap
+5

Serissaweg 341

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serissastraat 341, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serissaweg 341 is in Sinoville in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met basiese selfsorggeriewe en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV en DStv.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek en die eenheid is naby die Kolonnade, Montana Hospitaal, Wonderboom-lughawe en verskeie winkels en restaurante geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Serissaweg 341
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Serissastraat 341, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Serissaweg 341 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serissastraat 341, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNWVjNTBkLWE5N2ItNGY1Ni1hZjQ1LTc5ODdiMDU4YWEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 341 Serissa Road Sinoville 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.679345819499 28.227661860119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!