SES on Muller
Beskrywing
Hierdie selfsorgverblyf is op 'n daaglikse, weeklikse of maandelikse basis beskikbaar.
Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir vier gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n plafonwaaier en kyk uit oor die privaat binnehof.
Die solder word deur 'n steil trap met sporte soos dié van 'n leer bereik en het twee enkelbeddens met 'n staanwaaier. Die slaaparea is langs die studeerarea met 'n lessenaar en 'n stoel.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien.
Slaapplek
'n Bespreking by SES on Muller sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Badkamer
- Bad
- Aparte Toilet
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Internet koppeling
- Wakker-bel oproep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein Kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Gedeelde DSTV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na SES On Muller gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |