Settle Inn Self Catering Accommodation
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jun 2022 tot 31 Jul 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R980R653 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Settle Inn Self Catering Accommodation is in Colchester, 'n pragtige dorpie langs die Sondagsrivier. Dit is sowat 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) en ongeveer 800 m vanaf die nuwe Southgate-ingang na die Addo Olifant Nasionale Park, Kamp Matyholweni geleë.
Eenheid 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n lapa en 'n plonspoel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die plonspoel is eksklusief aan die gaste wat in Eenheid 1 bly.
Eenheid 2 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het stapeldeure wat lei na 'n privaat area. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Settle Inn Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdestraat 3, Riverside Park, Colchester, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom