Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Settle Inn

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Settle Inn
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vangeline L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vangeline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Bealis lekker. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die Karoo se gasvryheid eerstehands ervaar.

Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Sy het vir ons aanbevelings gedoen oor eetplekke en waar ons na die sterre kan kyk. Die woonstel is skoon en goed toegerus met warmwatersakke, 3 verhitters en genoeg komberse vir die koue weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Pragþige, ten volle toegerus en baie goed geleë. Net jammer daar was nie sneeu nie.

Ons was 4 volwassenes en ten spyte van net die een badkamer was dit 'n pragtige, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Yolanda.
Ons omskep reeds die sonkamer (wat 'n verlies gaan wees in die Winter)
in twee splinter nuwe badkamers in November 2023.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Settle Inn
Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D
Enkelreisiger

Ek kon warm slaap. Lekker gekuier. Wil graag terugkom.

Dit was nat met reën en wind in Sutherland toe ek daar aankom. Settle Inn was beskut en warm en ek kon lekker kuier en rus. Ek wil graag terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Andries dankie vir die positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Settle Inn
Debbie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Enkelreisiger

Gemaklik, rustig, veilig.

Stylvol, snoesig, warm, als wat jy nodig het, tas kon uitgepak word, daar is meer as genoeg hang- en pakplek. Michelle is 'n omgee-gasvrou, deel inligting van die dorpie en ook die beurtkragskedulle wat dit maklik maak vir beplanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Debbie Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Settle Inn
Ragan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ragan L
Enkelreisiger

Dit was aangenaam behalwe Saterdag was dit 12 ure load shedding wat 'n demper op my naweek geplaas het.

Load shedding het my Saterdag bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Ragan.
Dankie vir die terugvoer.
Jammer dat ESKOM jou Saterdag bederf.
Voorspoed en Lekke Karoo Groete
Michelle

Settle Inn
Kobie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie D
Gesin met klein kinders

Lieflike akkommodasie.

Lieflike plek, perfek vir groot gesinsgroepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Kobie Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Settle Inn
Hannalise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalise V
Saam met vriende

Uitstekende, vriendelike diens.

Netjiese huis met vriendelike eienaar. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Hannalise Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Settle Inn
Nelis S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis S
Gesin met klein kinders

Gesellig, ruim en beskik oor alles wat jy nodig het.

Dit het aan meer as ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Nelis gesin.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle

Settle Inn
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Enkelreisiger

Netjies, skoon, gerieflik.

Sentraal geleë in Sutherland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Johan Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Settle Inn
Mel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie mooi skoon.

Voldoen aan al ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Many thanks for the positive review.

Settle Inn
Brian H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It met our requirements perfectly.

We wanted accommodation for one night so that we could go stargazing and learn more about the planetarium. We got more than we expected. We had our own lounge and kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Many thanks for the positive review.

Settle Inn
Adrienne T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T
Enkelreisiger

Wonderlike ervaring.

Eienaars was baie vriendelik en was by aankoms so gaaf om vir my 'n keuse van 'n ander woonstel te gee aangesien ek alleen gereis het. Ontvangs was puik en dienslewering baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie Adrienne vir die positiewe terugvoering. Karoo Groete, Michelle

Settle Inn
Abraham D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham D
Gesin met klein kinders

Comfortable stay in a great location.

We had a great stay at the Settle Inn. Michelle was very friendly and responsive. All the amenities worked well and the location was close to our star-gazing tour. Highly recommend to anyone going to Sutherland with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. It is appreciated.
Karoo Blessings, Michelle.

Settle Inn
Liezel A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Verblyf is gerieflik naby aan al die besienswaardighede. Eenheid was netjies en skoon. Die elektriese kombers het dit ekstra spesiaal gemaak aangesien die aande maar koud raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer.
Bly julle het jul kuiertjie geniet in Sutherland. Kom kuier gerus in die snerpende winter weer.

Settle Inn
Okker A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okker A
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Skoon en netjies. Baie mooi plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Thanks Okkie for the great review appreciated.

Settle Inn
Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Enkelreisiger

Ideaal geleë vir 'n oornag stop en rustig.

Ideaal geleë vir 'n oornag stop op pad na die Tankwa Karoo, Cederberge of Weskus toe. Skoon, netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Jan.
Kom kuier gerus weer in die koue winter maande.

Settle Inn
Gerhard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies ingerig.

Ons het slegs die eenheid gebruik om oor te slaap vir die aand. Die ete by die Withuis was baie lekker en goed geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, Gerhard.
Karoo Groete, Michelle.

Settle Inn
Carina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina S
Gesin met klein kinders

Rustig en goeie gesinstyd.

Baie om te doen en Michelle het baie inligting van aktiwiteite in die dorp met ons gedeel vooraf. Skoon, netjiese huis met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Carina.

Settle Inn
Aubrey S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey S
Saam met vriende

Fantasties.

Goeie diens. Baie aanpasbaar met verdere reëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Aubrey.

Settle Inn
Anthony M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two nights to visit the town and observatory.

Well-appointed accommodation for two in the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Thanks a 1 000 000 for the great review Anthony. Appreciated.

Settle Inn
Gisela P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela P
Saam met vriende

Uitstekend en vriendelik.

Michelle is 'n uitstekende en vriendelike gasvrou. Sy het uit haar pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Ook voor ons aankoms het sy vir ons inligting oor gebeure en besienswaardighede deur gestuur. Die verblyf is skoon en netjies. Luukse beddegoed en elektriese komberse was baie welkom op die koue wintersaande. Die wenner was die binnebraai, want wie wil dan nou met temperature onder vriespunt buite braai?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Duisend Dankies vir die pragtige terugvoer Gisela.
Kom loer gerus weer in.
Lekke Karoo Groetnes.
Michelle Simon

Settle Inn
Riaan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Gesin met tieners

Die was 'n gesinswegbreek en almal het dit bitterlik baie geniet.

Die gasvryheid was ongelooflik goed, huis netjies skoon, alles wat benodig word is beskikbaar. Dit was regtig 'n plesier om daar te bly. Inligting t.o.v. die dorp was ook deurgegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Duisend Dankies vir die positiewe terugvoer Riaan.
Kom kuier gerus weer.

Settle Inn
Elsje H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje H
Saam met vriende

Goed toegerus en Karoo-gasvryheid.

Huis toegerus met alles. Lekker warm komberse met paneelverwarmers. Binnebraai lekker in die koue weer. Nieteenstaande reën en koue heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Elsje.
Lekke Karoo Groete.
Michelle Simon

Settle Inn
Reinhardt H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker winterplekkie.

Was daar vir wittebrood. Was 'n baie lekker plek. Ek dink daar was wel 'n mix up wat ek eers later besef het, want ek het die huis bespreek en nie die woonstel nie, want ons wou die kaggel gehad het. Die woonstel het nie 'n kaggel nie maar wel verwarmers. Ons sou graag die kaggel/binne-braai eerder wou hê, maar dis nie die einde van die wêreld nie. Sal weer daar oornag maar sal seker maak dat ek die keer die huis kry, want die kaggel/binne-braai was die hele punt van die trip soentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Hi Reinhardt, jammer vir die ongerief. Daar was definitief 'n vermenging en Settle -Inn vra groot onverskoning. Dankie nogtans vir die goeie terugvoer. Laat weet as jy en vroulief in die koue, sneeu maande wil kom kuier dan werk ons vir jou 'n sakpas pakket uit, om op te maak vir die foutjie. Lekker Karoo-groete vir julle twee prag mense.

Settle Inn
Boyd S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boyd S
Saam met vriende

Groot en gerieflik.

Daar kort niks nie. Groot huis met alle griewe. Geskik vir baie mense wat baie gerieflik sal oornag in die "sterre dorp".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie vir die pragtige terugvoer altyd ruimte vir verbetering. Ek is bly julle het die kuiertjie by Settle-Inn geniet. Kom kuier weer in die koue, sneeu en winter maande. Lekke Karoo Groete, Etienne en Michelle Simon.

Settle Inn
Jurgens v - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens v
Saam met vriende

Dit het die gerief dat ons familie saam kon kuier in een huis.

Ons was 8 vriende wat saam die huis gedeel het en die binnebraaigerief het dit 'n lekker saamkuiergeleentheid gemaak. Met die ruim kombuis kon ons alles gerieflik gebruik en geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Ewig dankbaar vir jul positiewe terugvoer. Ek is bly julle kon lekker familie tyd in werk op Sutherland.
Lekke Karoo groete, Etienne en Michelle Simon.

Settle Inn
Ian H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met vriende

Etienne en Michelle was absoluut fantasties.

Ons kuier weer en dan wil ons by SALT gaan inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Dankie vir die wonderlike positiewe terugvoer. Kom kuier in die lekker koue Winters maande, ek reel vir julle iets spesiaals by SALT. Lekke Karoo Groete, Etienne en Michelle Simon.

Settle Inn
Mariet G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariet G
Gesin met tieners

Groot huis, goed ingerig.

Die huis was lekker groot, goed ingerig en het veilig gevoel. Die "swembad" wat duidelik 'n plaasdam is op die foto's, was vol visse en moet dus eerder nie as 'n huis met swembad geadverteer word nie. Ek sou 'n goedkoper verblyfeenheid gekies het as ek geweet het die dam is nie swembad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Gesin met tieners

Lovely, peaceful stay, will stay there again anytime.

Beautiful big house with over enough place for the entire family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settle Inn se terugvoer

Thanks for the great review. There is always room for improvement. Michelle and myself are glad you enjoyed the stay at Settle-Inn. You need to come and experience the cold and snowy winter months.
Karoo-groete
Best Regards and safe travels.
E10

Settle Inn
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0be59a57ab1c76800245f858d7e6de25045ea3472faa388c0bf60e2f776947996d2412b3a0ba38877f56879c40a1e7aad26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 25 Primrose Street Kerkgrond 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.393205716979 20.660308327147