Settlers Valley Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Settlers Valley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis oorkant die Setlaarspark Reservaat en net 5 minute van Port Elizabeth Lughawe af.

Die gemeubileerde eenheid het sy eie ingang en privaat tuin, en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Die kombuis langsaan het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie met 2 stoofplate, 'n ketel en 'n broodrooster.

Die leefarea lei na 'n privaat tuin met 'n boma. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Settlers Valley Cottage is naby Port Elizabeth se middestad, die hawe, Splash Waterworld en ander besienswaardighede binne 'n 10 km radius.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Settlers Valley Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false