Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seven Oaks Vineyard Cottages

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Seven Oaks Vineyard Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Frederik S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Heerlike naweek in 'n perfekte kothuis. Dit was baie lekker ruim, skoon en het alles gehad wat mens mag nodig hê vir 'n naweek. Die swembadjie was baie lekker in die warm weer. Sal maklik aanbeveel en teruggaan in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the review Frederik, we are pleased you enjoyed your stay on our farm.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Fantastic, the place is beautiful and the views of the surrounding mountains are spectacular!

Also enjoyed Bosje, Botha Cellars and Du Toits Kloof Cellars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag.

Landelike atmosfeer, pragtige berguitsig en plaasopset. Goed toegeruste woonstel as jy van die beskawing af wil wegkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Dirk, ons is bly dat jy jou verblyf op ons plaas geniet het

Seven Oaks Vineyard Cottages
Liezel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C
Saam met vriende

Lovely location and beautiful cottages.

We had a lovely stay at Seven Oaks Vineyard Cottages and the accommodation was even better than the pictures. Lovely hosts and enjoyed the complimentary wine tasting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you so much for the positive review, Liezel. We look forward to delighting you again on your return.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Petrus S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees!

Patrick en Jacqui is 'n baie goeie gasheer en -vrou. Ons voortdurend van alles van belange op hoogte gehou! Selfs laat weet dat ons die Sondag eers nodig gehad het om later uit te boek. Was ongelukkig te koud vir Turkse baddens, maar lyk heel aangenaam. Wyntoer op die plaas ishoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Baie dankie Petrus, ons is so bly dat julle die plaas so baie geniet het, soos ons dit geniet.
Julle is altyd welkom.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Charl V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded our expectations.

The pinotage cottage gave us a very good first impression, which made our stay even better. It was lovely, and quiet and was perfect to just unwind for the few days we were there. The cottages are very well equipped. All braai utensils, basic kitchen utensils, and such are all there. Shampoo and even separate towels are provided for the hot tub and shower. Totally recommend spending at least 2 days here. No TV equipped here, though the Wi-Fi makes up for it, which has a decent speed of 5mb, we could stream Netflix easily. And the best for last, no load-shedding at these cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the excellent review, Charl, we are so pleased that you chose to stay with us.
I am very pleased that you commented on the wifi, we have just had it upgraded.
We look forward to your return.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Jahna E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jahna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier daar. Jacqui en Patrick het ons so bederf met 'n wyn-safari.

Regtig 'n lekker blyplek. Enigste klagte is die enorme baie vlieë. Daar is vangers op, maar dis 'n magdom vlieë. Verder het ons heerlik gebly, baie netjiese verblyf en gesellige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie vir die resensie Jahna. Ons is bly dat jy jou verblyf en die Sjampanje Safari op Oujaarsaand geniet het. Die vlieë was regtig erg daardie tyd, ongelukkig was dit 'n probleem in die omgewing. Hulle het nou weer aanbeweeg. Ons hoop dat jy weer sal terugkeer om op ons plaas te bly.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Kirsten T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what was needed, relaxation.

The place is so lovely. Finishing touches to everything you can think of. Loadshedding wasn't an issue. Tub ready for us on arrival. Hosts so welcoming. The wine tasting is a must. Staff are also warm, welcoming. Nothing is too much. Just a perfect weekend away. Definitely will be back! Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, Kirsten. It was lovely to meet both of you. We are so pleased that you enjoyed your stay on our farm so much. See you next time.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Zandri V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede tussen die wingerde.

Een van die mooiste plekkies waar ons nog was. Kothuis is baie mooi versier en bevat alles wat jy nodig het. Bring net jou kos en klere. Ons het die warmbad elke aand benut tot laat en die ligte afgeskakel om na die sterre en maan te kyk. Bring genoeg hout in die kouer maande om die bad aan die stook te hou. Besoek gerus die wynproe-lokaal stapafstand vanaf die kothuis. Jou basiese 5-glas wynproe is gratis omdat jy 'n oorslaap gas van die plaas is. Ons het elke aand veilig gevoel en goed geslaap. Kragonderbreking was nie 'n probleem nie a.g.v. die kragopwekker. Dit was 'n ontspanne naweek. Oktober vir ons is ideaal, want die platteland is dan nog nie te warm nie. Dankie aan Willem wat kom inloer het op ons eerste aand en Jacqui se vinnige en deeglike kommunikasie tot en met inklokdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met baie lekker wyn.

Die cottage was baie netjies en het als gehad wat ons benodig. Die wynkelder was lekker naby en die wynproe was verskriklik lekker, dankie Ina en Bongani! Sal defnitief aan enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you Morne for the excellent review about the cottage and Winery. I will pass this onto Ina and Bongani too.
We look forward to your return to our farm.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Henda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda M
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging en verblyf.

Pragtige, rustige huisie op wynplaas. Ons en ons klein dogtertjie het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Henda, vir die pragtige resensie en dat julle ons laat weet het dat julle die verblyf in ons kothuise geniet het.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Gerhard C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wingerde, mooi sonsondergange in 'n Turkse bad!

Seven Oaks is perfek geleë, ver genoeg van die teerpad, sodat jy wakker word met die geluid van natuur maar naby genoeg dat jy vinnig na die nabygeleë dorpies kan skiet. Die kothuis waar ons oornag het, is perfek uitgelê met 'n binne- en buite-braai. Die bed het geslaap soos in die dae wat jy val op jou eie bed en 'wegsak' soos jy rus. Die plekkie is skoon en snoesig. Die buite braai was lekker naby, die Turkish bath wat ons warm gestook het met die 2de aand se sonsondergang. Alhoewel dit die agterplaas van die kothuis is, is dit die area wat windstil is met die pienk skakerings van die aand son op die berg. Uitstekende plekkie om te rus en weg te breuk van die geraas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie vir die uitstekende resensie Gerhard. Ons en ons personeel is baie trots op ons kothuise, so dit is baie lekker om alles te hoor wat julle uitgelig het oor jul verblyf op Seven Oaks plaas. Ons is bly dat julle die verblyf so geniet het en sien uit na julle terugkeer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Ryan Alan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely be back.

Beautiful surroundings and a beautiful cottage. Everything you need is provided, will definitely be going back more than once.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay Ryan, thank you for taking the time to leave this lovely review.
We look forward to meeting you when you return.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Francois B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, good for a mental reset.

Everything was as advertised. One thing to note is that the water used in the Turkish bath gets replenished once per stay, but gets a bit fragrant after a few days. Not sure if water purification tablets would make a difference or could be allowed? The shower in the cottage is great, the toilet needs a bigger flush capacity as it takes a while to refill the cistern. Other than that, very cosy, comfortable and neat cottage, central to a few wine farms and some ziplining activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for your excellent review and feedback Francois. We are currently investigating the water purification tablets.
We hope that you will return to our farm again soon.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Christiaan K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bliss

Jaw dropping backdrop from the wood fire hot tub. Excellent and charismatic hosts. Loved the hike on the farm with spring blossoms lighting up the horizon. We will be back more than once.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you so much for the lovely review Christiaan. We are so pleased that you enjoyed the magnificent views as much as we do. We look forward to hosting you again.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Zelna V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Wow wat 'n ongelooflike 3 nagte by 7 Oaks - en hopeloos te kort! Die vooraf kommunikasie deur die eienaars voor ons ingeboek het was verwelkomend en insiggewend, ons het presies geweet wat om te verwag. Ons was 'n familie van 4 volwassenes en die Merlot Cottage was ruim en perfek vir die kuier. Die cottage se dekor is ongelooflik en Jacqui en haar span het absoluut aan alles gedink. Van die vars blomme in die badkamer en eetkamer, die heerlike binnebraai, die piekniekkomberse, speletjies, ekstra handdoeke vir die Turkse bad, hout., wyn in die yskas, heerlike crunchie koekies vir die koffie, alles was net eenvoudig daar. En dan natuurlik die Turkse bad, onbeskryflik. Heerlike warm kuier met 'n glasie wyn op 'n yskoue wintersnamiddag en -aand met die mooiste uitsig. Die omgewing is pragtig en soveel om te doen en te sien. Ons gaan gou weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Baie dankie Zelna, ons is bly dat julle jul tyd in Merlot Cottage so veel geniet het. Ons sien gou weer!

Seven Oaks Vineyard Cottages
Marelize B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The pictures do not do justice.

Such a wonderful place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you Marelize for the lovely review. We have been told numerous times lately that our photos on the websites are not great, I will definately get them redone and updated in the near future. See you again when you return to Seven Oaks Vineyard Cottages.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Adél A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adél A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage!

We stayed at the Merlot Cottage and it was absolutely beautiful. The cottage has everything you need!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, Adel. We are pleased that you enjoyed your stay on our farm so much. Please return again soon.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Heinrich D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D
Gesin met klein kinders

Professional, clean, awesome.

I loved the personal touch from the owners, Jacqui, and Patrick. The wine tasting was truly amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review Heinrich, we are so pleased to hear that you enjoyed your stay on Seven Oaks farm so much.
Please return again soon.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Maliney B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely beautiful cottage.

We enjoyed our stay at this beautiful cottage on the picturesque farm of Seven Oaks. Thank you, Jacqui and Patrick, this was just what we needed. We also enjoyed our walks through the vineyard. We'll be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, Maliney. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay on our farm so much. See you again soon.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Karli M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plekkie wat baie goed toegerus is.

Beste uitsig van die berge! Baie ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Karli, ons is bly dat julle jul tydjie op ons plaas so veel geniet het. Sien julle gou weer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Annelise B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Gesin met klein kinders

Wow, dit was ongelooflik!

Ons het net een aand oorgebly en-route, en was oorweldig met die ongelooflike diens. Die huisie is pragtig en die plaas so mooi. Die huisie is netjies en skoon, en mens kan sien die detail wat ingesit is. Die kinders het die 'turkish woodfire bath' gate uit geniet! Ons sal definitief weer kom as ons die geleentheid het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Annelise vir die baie mooi beskrywing van julle tydjie wat jul spandeer het op ons plaas. Sien weer volgende keer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Marietha S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil, heerlike plek om batterye te herlaai.

Bederfies en ekstras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Ons is baie bly dat julle jul tydjie op ons plaas geniet het. Dankie vir die mooi beskrywing. Ons hoop julle kom gou weer terug.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Joggie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V
Gesin met klein kinders

Wonderlike bestemming.

Ons het 'n ongelooflike lekker naweek by Seven Oaks gehad. Jacqui was 'n wonderlike gasvrou en die huisie het alle verwagtinge oorskry. Ons sal graag hulle weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Ons is so bly julle het jul tydjie op ons plaas geniet. Sien julle gou weer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Larissa O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Goed toegerus

Uitstekend geleë vir troue by Bosjes. Wil weer terugkeer om verblyf optimaal te kan geniet. Lanklaas so 'n goeie toegeruste plek teëgekom. Gasvrou vriendelik en kommunikasie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Larissa. Dis altyd goed om te hoor dat ons gaste hou van om op ons plaas te bly. Lekker om julle te ontmoet. Sien gou weer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Helene V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek!

Heerlik gesinswegbreek naby aan Kaapstad. Verblyf, ligging en uitsigte is topklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Helene, bly om te hoor dat julle jul tydjie op ons plaas geniet het. Sien gou weer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Melinda J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J
Gesin met klein kinders

So neat, cosy and homely. Everything you need and more. Will return in a heartbeat.

Thank you so much for everything! We had such a lovely weekend and feel sad to leave. But we go with our hearts filled with love and special memories. We wish you all the best and hope to be able to visit again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you Melinda, for leaving such a lovely review for Seven Oaks. Please return again soon.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Rodney R W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney R W
Saam met vriende

Home away from home in a fantastic setting.

We were only there for three nights, but enjoyed our stay immensely. Merlot Cottage was well equipped and very comfortable. The setting is fantastic, the wine good, and the hosts very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for leaving such a lovely review for Merlot Cottage. So pleased to hear that you enjoyed our wine too, We look forward to hosting you again in the near future.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Johann B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met vriende

Naweek saam met vriende.

Ons het 2 eenhede gehuur (Pinotage & Malbec). Beide eenhede was baie netjies en skoon. Die eenhede is ook baie goed toegerus met 'n binne- en buite-braai. Daar is heerlike wynplase naby en die plaas self is baie stil. Ons het dit baie geniet en sien uit na ons volgende kuier by Seven Oaks. Hierdie was ons 2de keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for returning again to Seven Oaks Johann. We are so pleased that you enjoyed your stay on our farm so much. We look forward to welcoming you back again soon.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Sandrine R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrine R

Beautiful place, very friendly and quiet.

Amazing place to stay. We will come back once.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek, baie vriendelik en stil.

Wonderlike plek om te bly. Ons sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Thank you for the lovely review, Sandrine, we look forward to welcoming you back to our farm.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Lynette V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek vir 'n paar dae se wegbreek!

Seven Oaks Vineyard cottages het gesorg vir 'n wonderlike naweek wegbreek! Die verblyf is so mooi en die uitsigte slaan mens se asem weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siobahn C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siobahn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit is 'n merkwaardige plek, so skoon en netjies. Ons het ons tydjie daar vreeslik baie geniet, dis rustig met net die mooi natuur om ons, sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Siobahn, dis goed om te hoor dat julle jul tydjie op ons plaas geniet het.
Sien gou weer.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in die Breederivier Vallei.

Ons het twee eenhede gehuur, Malbec & Pinotage. Die eenhede is basies identies. Beide was redelik toegerus, baie netjies en baie skoon. Jacqui en haar span is fantasties en het gesorg dat ons ons naweek daar baie geniet! Daar is 'n klompie klein details wat hulle byvoeg wat hierdie bestemming baie spesiaal maak. Ons sal vir seker terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Dankie Johan, ek is baie bly dat julle ons eenhede so geniet het. Ek hoop dat julle gou weer terug na ons plaas toe kom. Groete, Jacqui.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Corne K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

Baie beïndruk met hierdie pragtige plek. Alles is met sorg, omgee en detail gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seven Oaks Vineyard Cottages se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit dat julle dit so baie geniet het. Ons hoop ons sien julle weer. Groete, Jacqui.

Seven Oaks Vineyard Cottages
Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Seven Oaks Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiOGZlMDM1LTQzNTAtNDY1MS1iOTA2LTVjMWQxYzQ0YzgzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 R43 Seven Oaks Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.527563992095 19.228321224537