LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seven on Bevan | LekkeSlaap
+11

Seven on Bevan

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Seven on Bevan
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ida R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en veilig. Lugversorging het aandag nodig. Ek is seker die gasheer sal dit uitsorteer.

Baie netjies, skoon, veilig en privaat en in ’n stil area. Die gasheer moet net die lugversorging uitsorteer. Dit werk nie 100% nie en drup baie water.

Seven on Bevan's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ek is jammer om te hoor dat u probleme met die lugversorging gehad het. Dit word gediens sedert u hier was en werk goed. Ons hoop dat u ons weer sal besoek.

Seven on Bevan
Marzaan F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan F
Enkelreisiger

Baie goeie geriewe vir die prys.

Geriewe is baie goeie waarde vir geld. Sal weer daar kan bly.

Seven on Bevan's terugvoer

Baie dankie.

Seven on Bevan
Willem D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Besigheidsreis

Alles wat nodig is vir sakereis.

Baie lekker blyplek vir 2 persone. Als wat nodig is. Veilig en sentraal geleë.

Seven on Bevan's terugvoer

Thank you for your review. I’m about to start refurbishing and hopefully you will enjoy the improvements when you stay with us again.

Seven on Bevan
Michele P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en waarde vir geld.

Ons het lekker gebly. Eienaar het ons verras met ietsie vir ontbyt, wat ons baie waardeer het. Plekkie baie netjies en gerieflik.

Seven on Bevan's terugvoer

Goeie dag Michele. Baie dankie vir u terugvoering en ons is so bly dat jul so 'n wonderlike ervaring gehad het. Ons hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom.
Groete
Derryn

Seven on Bevan
Natasha B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref!

So 'n mooi plek! Sal definitief weer gaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Exceeded all expectations!

Such a lovely place! Will definitely go there again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Seven on Bevan's terugvoer

Thanks so much for your positive review - we really appreciate it! I am planning some upgrades of the furniture, kitchenette and bathroom so hopefully you'll enjoy the new look and feel on your next stay.
All the best,
Derryn and Ruth

Seven on Bevan
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bevan-weg 7, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0MmNjYjUxLWFiYzMtNDcwNS04ZjkzLWUwNTA5ZDdmOTEwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R560  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 7 Bevan Road Rivonia 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.055354473873 28.06418842074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!