Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seven River Club Mews

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 46

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Seven River Club Mews
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anitta A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitta A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, comfortable and clean.

It was more than we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene J

Seven River Club was uitstekend, sal definitief weer gaan, baie netjies, alles wat jy benodig was daar.

Kan hierdie plek definitief aanbeveel, pragtige uitsigte, kan lekker ver gaan stap en net ontspan, sal net aanraai dat TV fasiliteite net meer "user friendly" kan wees, kon glad nie inskakel op DStv nie, wou braai, maar daar was glad nie gas nie, die uitkloktyd was 10:00, ons was besig om te pak, voor 09:00 het dame geklop aan deur, sy wou al skoonmaak. Sal goed wees as hulle 10:00 kan kom as gaste al weg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 346
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 346
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 346
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River Club Mews 7, Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19e58f042b58bc4ce1b034612d98ec46507e05eeffb5a05acd406071e7f1c464a2a894659c7613676c9ea213b8205535e904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 346 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 River Club Mews Piesang Valley Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.061187464276 23.3686256705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem