Seven Seas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Seven Seas is 'n vakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig in Struisbaai. Met die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond beloof die gewilde vakansiedorpie wit vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbetowering.

Dié moderne dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee van die slaapkamers is op die boonste verdieping en albei het 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping en deel 'n badkamer.

Die huis het 'n kombuis op die onderste verdieping en 'n kombuisie in die leefarea bo. Daar is 'n sitkamer op albei verdiepings en het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die boonste sitkamer lei na 'n onthaalarea met 'n kroeg, yskas-vrieskas en 'n ingeboude braai-area. Parkeerplek word in die motorhuis verskaf.

Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajakvaart, roei, branderplankry, lyfplankry, visvang, en vlieërbranderry. Gaste kan ook skulpe optel, langs die strand loop en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Seven Seas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Seven Seas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false