Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seventeen Lillies

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Seventeen Lillies
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Arrie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie L
Enkelreisiger

Fantasties

Aangenaam en sekerlik my volgende verblyf-bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schenda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V
Enkelreisiger

Hemels!

Mari is die gaafste gasvrou ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Needed to rest and got exactly what I wanted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liandri T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandri T
Saam met vriende

Ons het ons verblyf baie waardeer en geniet. Die Seventeen Lillies was baie vriendelik en.

Ons het ons verblyf baie waardeer en geniet. Die Seventeen Lillies was baie vriendelik en het ons heeltyd ingelig gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Enkelreisiger

Excellent.

Lovely room and friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gastehuis. Netjies, veilig en lieflike eienaar. Ons bly beslis volgende keer weer by hulle!

Lekker gastehuis in stil buurt. Kamer het voldoen aan al ons vereistes met 'n klein babatjie by ons. Koninggrootte-bed en mooi badkamer. Het van die eerste minuut veilig gevoel. Die eienaars is goeie Afrikaanssprekende mense wat ons dadelik welkom laat voel het. WiFi ook lekker vinnig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susanna H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susanna H
Enkelreisiger

You get what you pay for.

I received a very friendly welcome and the accommodation was adequate but I felt that the accommodation needed upgrading/freshening up with the grouting of the shower tiles dearly needing a deep clean. Regrettably, I found the accommodation very noisy, I could hear absolutely everything from Room 3 (the room I was in (number 2) entry door was located facing room 3's entry door with 1 meter and a half separating) and the gent in room 3 had obviously put a wash in the washing machine (which was located in the gap between the rooms) very late and this wash cycle continued until about midnight. As I said in my heading above, you get what you pay for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seventeen Lillies se terugvoer

Dear Suzanna, Thank you for your stay at our self-catering guest house. It was good to meet you. I do appreciate the fact that you mentioned the shower that is gathering molt so easily, especially during this very damp winter season. I do assure you that we will put a hand on that. About the washing machine, I do feel sad about it because the guest was not supposed to use it during nighttime. I'll take note and put a friendly strict note to everybody about the washing hours.
Thank you so much for your report.
Keep well. Kind regards, Mare'
Kind regards,
Mare'

Seventeen Lillies
Laetitia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia H
Besigheidsreis

Mare is a lovely host and made us feel most welcome at their BnB situated in a lovely suburb.

Three rooms were booked and suited our needs. There was a slow drain which was reported and it was immediately seen to. The rooms are well equipped. It is really close to the Paarl Golf Club. Will definitely recommend the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seventeen Lillies se terugvoer

Dear Laetitia,
Thank you for your support to stay at our self-catering rooms and the kind word you gave. It was good to have you all here. You were also very grateful for everything in your rooms. I do appreciate you all as my guests. May you also have a pleasant golf year.
Kind regards,
Mare'

Seventeen Lillies
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C
Enkelreisiger

Perfectly suitable for my needs.

I needed accommodation at short notice for a cycle tour. Mare was quick to respond and very helpful. I was very comfortable in the accommodation. But please include a hair dryer. I didn't take one as I thought there would be one in the room. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Enkelreisiger

Baie netjiese plekkie. Klein, maar uitstekend ontwerp en uiters netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juriana B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juriana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer dadelik tuis gevoel en kan dit definitief aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surpassed expectations.

Very helpful hosts. Nothing was too much trouble.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Enkelreisiger

Netjies en veilige verblyf. Vriendelike personeel.

Baie dankie. Ek het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shinaz R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shinaz R
Enkelreisiger

Tranquility and cleanliness perfection.

What a pleasure to meet owner, Mare, an absolute gem. Beautiful tranquil little place in a safe and secure beautiful green environment. With loadshedding Mare brought a kettle boiling water to ensure I had my morning fix. Mare always checked in to make sure that everything was fine. I will definitely be back and highly recommend this gem. Another plus is that location is so easy to find and 2 minutes away from the N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seventeen Lillies se terugvoer

Dear Shinaz,
Thank you so much for your comment for you as a very special and helpful person. Glad that you could find rest for a while from the busy outside life. Your stay was mend to be. Also helping me with a sick guest to get safe to hospital. That I do appreciate a lot.
Have a year that will add onto your life with all that is of health, kindness and faith.
Kind regards,
Mare'

Seventeen Lillies
Corinne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne C
Enkelreisiger

Amazing.

Very neat clean and friendy service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arrie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie en toesighouers het my bevredeging oortref.

Die verblyf was te kort om meer te vertel maar definitief sien ek julle vir n opvolgende besoek. Dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Besigheidsreis

Dis altyd 'n plesier om daar te bly.

Laat ek liewer sê, elke keer wanneer ek in die Paarl is, bly ek hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilona D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilona D
Besigheidsreis

The accomodation is as advertised. The DStv was not working at all. The host gave me his login to Netflix.

I was disappointed at not having any TV while there. I asked to change from a single bed room to the double bed room as it is bigger and has a seperate bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld.

As jy nie belangstel in 'n tuin of uitsig nie kan ek Seventeen Lillies aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Enkelreisiger

Ongelooflik.

Kan dié gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Maré het uit haar pad gegaan om my tegemoet te kom met al die uitdagings wat ek ervaar het. Sal beslis weer daar bespreek as ek in die Kaap is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Enkelreisiger

Comfortable and welcoming and the hostess was accommodating and helpful.

Mare was welcoming and accommodating when I stayed there. I appreciated the pot and pan taken to my room to cook with as well. Excellent service as the room was serviced while I was out on the Saturday morning which I didn't expect either.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, skoon en sentraal, vriendelike diens.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Saam met vriende

Goeie waarde en vriendelike diens.

Perfek geleë om iets by die Taalmonument by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet B
Gesin met tieners

Heerlik geslaap.

Ons het 'n aangename verblyf gehad. Ons het soos die prinses en ertjie gevoel, daar's 8 verskillende soorte lae beddegoed oor die matras sodat jy werklik nie die 'ertjie' voel nie. Die plekkie is skoon en modern ingerig. Die gasvrou is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Enkelreisiger

Baie lekker.

Sal dit aanbeveel. Rustig, veilig en die mense is baie bedagsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Saam met vriende

Puik diens!

Baie netjiese verblyf. Baie goeie diens en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom, gerieflik en rustig.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies, gerieflik en goed beveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seventeen Lillies se terugvoer

Beste Danie,
Dit was baie aangenaam om jul te ontvang en hier te huisves.
Dankie vir die waardevolle terugvoering, dit maak dat ons met nuwe krag voortgaan.
Mag jul ook 'n baie suksesvolle tyd beleef.
Vriendelike groete,
Mare' Malherbe

Seventeen Lillies
Tania F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania F

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief 17 Lillies aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seventeen Lillies se terugvoer

Beste Tania,
Ek het dit nagelaat om terug te kom na jul. Dit was soos familie wat van ver kom kuier het. Almal heerlik ingepas en as n goeie span saamgewerk. Ons het van die besige naweek gehou. Die verkoues was net nie maklik met die kinders nie. Vertrou dat hul springlewendig is. Dankie vir jul ondersteurning.
Jul was vir ons ook n lieflike geur. Goedgaan.
Vriendelike groete,
Mare' Malherbe

Seventeen Lillies
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R647
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R647
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R647
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lille-straat 17, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1055e7108da05614f97c64298c65ad0b2829033c49476cbcbb077fea9d3e6076412b13b4a0bb4ac4a174735fe0c5ef54b03d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R647 per nag, vir 1 mens 30 5 1 5 17 lille street courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.771446579075 18.95314604044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem