LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seventeen On Oxford | LekkeSlaap
+21

Seventeen On Oxford

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxford-straat 17, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seventeen On Oxford is in die kusdorp Kenton-on-Sea en bied die ideale wegbreekverblyf vir 'n groep of gesin wat stapafstand van die winkels en die strand af is.

Die huis beskik oor 4 dubbelslaapkamers wat beskik oor koninggrootte-beddens wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Elke kamer het ook 'n TV en DStv is ingesluit as die bespreking langer as 3 dae is. Andersins is DStv teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die huis bied 3 badkamers waarvan 1 tussen kamer 2 en 3 gedeel word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas, en gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. Gaste kan van die wynrak op 'n eerlikheidskroeg-basis gebruik maak. In die sitkamer is daar 'n TV met DStv-opsie en die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n groot braai-area. Hout is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Seventeen On Oxford het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie en onderdakparkeerplek vir 1 motor is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek in ’n omheinde erf. Let asb. daarop dat rook verbode is in die eenheid en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste kan op Kenton-on-Sea se strande ontspan of 'n daguitstappie na Sibuya Wildreservaat neem. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing.
'n Voltydse skoonmaakdiens is ingesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Seventeen On Oxford sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Seventeen On Oxford
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Oxford-straat 17, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seventeen On Oxford het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxford-straat 17, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3Nzc0OTA3LWYyNWMtNDI1Yi1hNjE3LTg2YWIyMTJiZjI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 17 Oxford Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-16:00 10:00 -33.678459057096 26.674622297287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!