LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seventeen Steps Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+7

Seventeen Steps Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstreet 9, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seventeen Steps Self-catering Accommodation is in Bredasdorp, 38 km vanaf Cape Agulhas, Struisbaai, wat die mees suidelike punt van Afrika is. Dis net 24 km vanaf die bekende Arniston.

Daar is 4 selfsorg-eenhede met slaapplek vir altesaam 8 gaste. Elke eenheid het 'n aparte ingang, 'n TV, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Seventeen Steps Self-catering Accommodation is stapafstand van al die gesogte restaurante en sakebedrywighede.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Seventeen Steps Self-catering Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Dirkie Uysstreet 9, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seventeen Steps Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uysstreet 9, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNDIyOGYxLTlhYmQtNGFlMS1iYjY2LWUzNzYxYjEyMjBkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 9 Dirkie Uysstreet Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.5336799 20.04112
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!