Sha-Mani Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sha-Mani is 'n 4-ster-lodge geleë in die middel van Alberton. Die lodge is smaakvol versier en bied 3 trousale, konferensiegeriewe, asook braaigeriewe.

Daar is 44 ruim en smaakvol versierde gastekamers. Elke kamer is individueel versier en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met Openview-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot genoeg veilige parkeerplek, WiFi en 'n vermaakarea.

Sha-Mani Lodge is die ideale plek vir 'n troue of 'n spesiale geleentheid. Ons het ook 'n groot kragopwekker indien daar beurtkrag is, asook gas-geisers en sonpanele. Ons is langs die Alrode industriële area en nie te ver van Wadeville af nie. Die Nasrec skougronde is ook slegs 'n kort entjie se ry weg. Daar is vele gholfbane, inkopiesentrums en rolprentteaters naby en Carnival City asook Gold Reef City is in die omtrek.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sha-Mani Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]